找歌词就来最浮云

《Pampoen》歌词

所属专辑: Pampoen 歌手: Steve Hofmeyr 时长: 04:06
Pampoen

[00:00:00] Pampoen (南瓜) - Steve Hofmeyr

[00:00:08] Sing sing jou woorde teen my vas

[00:00:16] Bring jou hele lewe in 'n tas

[00:00:24] Vat die trein na bloemfontein

[00:00:27] En die 5 no 6 na petrus steyn

[00:00:31] En as jy wil vat

[00:00:35] Pa daar 'n bicycle

[00:00:40] Volg volg die grondpad teen die bult

[00:00:48] Hol oor die velde as jy wil

[00:00:56] Hier wag ek die jare om

[00:00:59] Vir 'n stofwolk op die horison

[00:01:03] Of iets soortgelyk

[00:01:08] Wat soos jy lyk

[00:01:11] Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen

[00:01:15] En 'n trekker wat se tyres lek

[00:01:20] Vir alles wat ek gan jou gedoen het

[00:01:23] Kom jy by my intrek

[00:01:27] Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen

[00:01:31] En 'n plaas wat ek afbetaal

[00:01:36] Vir alles wat ek aan jou gedoen het

[00:01:40] Kom jy om my te haal

[00:01:48] Stuur stuur my liefde vir jou ma

[00:01:56] Maar as jy kom los haar net daar

[00:02:04] Hier's net plek vir drie van ons

[00:02:08] Want dis ek en jy en 'n af oorhond

[00:02:12] Sy naam is roof

[00:02:15] Maar hy's al jare doof

[00:02:20] Bring bring daai goedjies wat jou pla

[00:02:28] En ek maak 'n ring van ogies draad

[00:02:36] Ek spaar nog vir die diamant

[00:02:39] En 'n donkiekar vir die predikant

[00:02:43] Ek sal moet blomme leen

[00:02:47] Tot dit eendag reën

[00:02:51] Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen

[00:02:55] En 'n trekker wat se tyres lek

[00:03:00] Vir alles wat ek gan jou gedoen het

[00:03:04] Kom jy by my intrek

[00:03:07] Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen

[00:03:11] En 'n plaas wat ek afbetaal

[00:03:16] Vir alles wat ek aan jou gedoen het

[00:03:20] Kom jy om my te haal

[00:03:23] Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen

[00:03:27] En 'n trekker wat se tyres lek

[00:03:31] Vir alles wat ek gan jou gedoen het

[00:03:36] Kom jy by my intrek

[00:03:39] Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen

[00:03:43] En 'n plaas wat ek afbetaal

[00:03:48] Vir alles wat ek aan jou gedoen het

[00:03:52] Kom jy om my te haal

[00:03:55] Kom jy om my te haal

随机推荐歌词: