找歌词就来最浮云

《Prentjies》歌词

所属专辑: Die gids vir grootword 歌手: Dans Dans Lisa 时长: 03:03
Prentjies

[00:00:00] Prentjies - Dans Dans Lisa

[00:00:00] Written by:Meiring/Bosch

[00:00:00] Ek kies

[00:00:02] Ek kies om dit nie te glo nie

[00:00:05] Maar my gedagtes wil nie hoor nie

[00:00:08] Die prentjies hardloop weg met my

[00:00:13] Ek kies

[00:00:14] Ek kies maar dis nie my besluit nie

[00:00:17] Ek probeer maar ek kan nie hier uit nie

[00:00:20] Die prentjies hardloop weg met my

[00:00:24] Mens moenie iemand wat in prentjies dink ontstel nie

[00:00:28] Want die prentjies raak lelik

[00:00:30] Mens moenie iemand wat in prentjies dink ontstel nie

[00:00:36] Want

[00:00:36] Die prentjies raak lelik

[00:00:37] Die prentjies raak lelik

[00:00:39] En ek wens ek kon myself keer

[00:00:41] Ek wil myself keer

[00:00:43] My verbeelding is my grootste vyand

[00:00:48] Die prentjies raak lelik

[00:00:49] Die prentjies raak lelik

[00:00:51] En ek wens ek kon myself keer

[00:00:53] Ek wil myself keer

[00:00:55] My verbeelding is my grootste vyand

[00:01:00] Ek sien

[00:01:02] Maar sien is nie altyd glo nie

[00:01:05] Glo my jy wil nie hoor nie

[00:01:08] My gedagtes is te veel vir my

[00:01:13] Dis nie

[00:01:14] Dis nie wat jy bedoel nie

[00:01:17] Maar dis nie h** die prentjies voel nie

[00:01:20] Hierdie prentjies raak te veel vir my

[00:01:24] Mens moenie iemand wat in prentjies dink ontstel nie

[00:01:28] Want die prentjies raak lelik

[00:01:30] Mens moenie iemand wat in prentjies dink ontstel nie

[00:01:35] Want

[00:01:36] Die prentjies raak lelik

[00:01:37] Die prentjies raak lelik

[00:01:39] En ek wens ek kon myself keer

[00:01:41] Ek wil myself keer

[00:01:43] My verbeelding is my grootste vyand

[00:01:48] Die prentjies raak lelik

[00:01:49] Die prentjies raak lelik

[00:01:51] En ek wens ek kon myself keer

[00:01:53] Ek wil myself keer

[00:01:55] My verbeelding is my grootste vyand

[00:02:03] Ek is vry om te dink wat ek wil

[00:02:06] Maar my kop volg sy eie wil

[00:02:10] Ek is vry om te dink wat ek wil

[00:02:12] Maar my kop volg sy eie wil

[00:02:16] Ek wil net aan beweeg

[00:02:18] Ek wil net aan beweeg

[00:02:22] Ek wil net aan beweeg

[00:02:27] Die prentjies raak lelik

[00:02:28] Die prentjies raak lelik

[00:02:30] En ek wens ek kon myself keer

[00:02:32] Ek wil myself keer

[00:02:34] My verbeelding is my grootste vyand

[00:02:39] Die prentjies raak lelik

[00:02:40] Die prentjies raak lelik

[00:02:42] En ek wens ek kon myself keer

[00:02:44] Ek wil myself keer

[00:02:46] My verbeelding is my grootste vyand

[00:02:52] My verbeelding is my grootste vyand

您可能还喜欢歌手Dans Dans Lisa的歌曲:

随机推荐歌词: