《N Boererdrukkie Vir My Boeremeisie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)》歌词

[00:00:00] N Boererdrukkie Vir My Boeremeisie (Lewendige Opname) - Brendan Peyper
[00:00:02] Written by:Brendan Peyper/Niel Schoombee
[00:00:23] Ek weet ek is nie ryk nie
[00:00:27] Aan geld of groot praktyk nie
[00:00:31] Maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd
[00:00:38] Ek ry nie 'n fancy kar nie
[00:00:43] Ek's nie in n famous band nie
[00:00:47] Geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel
[00:00:55] Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose
[00:01:03] Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou
[00:01:11] Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:01:15] 'N boerekoffie en n boerebeskuitjie
[00:01:19] Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
[00:01:26] 'N boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:01:31] Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
[00:01:35] Dan stap ons onder deur die maan
[00:01:39] Ek en ny suikerbekkie saam
[00:01:47] Ek het nog nie ver gereis nie
[00:01:51] Italië of parys nie
[00:01:55] Maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou
[00:02:03] Ek is nie 'n superhero
[00:02:07] Maar ek voel soos een as jy my vashou
[00:02:11] Deur storms en deur vuur beskerm ek jou
[00:02:19] Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose
[00:02:26] Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou
[00:02:34] Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:02:38] 'N boerekoffie en n boerebeskuitjie
[00:02:42] Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
[00:02:50] 'N boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:02:54] Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
[00:02:58] Dan stap ons onder deur die maan
[00:03:02] Ek en my suikerbekkie saam
[00:03:10] Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:03:18] Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:03:26] Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:03:30] 'N boerekoffie en n boerebeskuitjie
[00:03:34] Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
[00:03:42] 'N boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:03:46] Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
[00:03:50] Dan stap ons onder deur die maan
[00:03:55] Ek en my suikerbekkie saam
[00:04:02] Saaaaam
[00:04:07] Ek en my suikerbekkie saam
您可能还喜欢歌手Brendan Peyper的歌曲:
- Dan Val Ek Oor My Tong
- Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie
- Jong Liefde Sal Ons Jonk Hou
- Die Perfekte Een Vir My(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- N Boererdrukkie Vir My Boeremeisie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Twee Is Beter As Een(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Tafelberg vir Twee
- ’n Boeredrukkie vir My Boeremeisie
- ’n Boeredrukkie vir My Boeremeisie
随机推荐歌词:
- Ridin’ Rims [Dem Franchize Boyz]
- Les enfants du Pirée [Milva]
- Animals [Lisa Mitchell]
- SORA~この声が届くまで~ [DEEP]
- Don’t Think [Hollerado]
- Brother [Toad the Wet Sprocket]
- 全家找你-国语版铃声-铃声之家cnwav [网络歌手]
- 只想和你在一起 [宁新兵]
- Nothing Feels the Same [Marissa Nadler]
- BEST SONG EVER(The Factory Team Remix) [Boyz Boyz Boyz]
- Mes Mains [Gilbert Bécaud]
- 一生的舞台 [小新]
- Mind Wars [Holy Terror]
- Quando a Cidade Dorme [Renato e seus Blue Caps]
- Un’altra ancora [Nobraino]
- Jack of Spades [Boogie Down Productions]
- Ex’s & Oh’s(Acoustic Version|Elle King Cover) [The Cover Crew]
- Las Rejas No Matan [Miguel Aceves Mejía]
- No, No, Thanks, No [Serge Gainsbourg]
- Where the River Flows(Live) [Scorpions]
- Where Are You [Sonny Rollins]
- California Paradise [dakota fanning]
- The Boulevard of Broken Dreams(Remaster) [Tony Bennett]
- As Tears Go By [Winterplay]
- 记得你的好 [钟芹]
- 七字另类 [魏小然]
- 五十个或许 [家家]
- Love for Sale(Remastered) [Marvin Gaye]
- Don’t Take All Night [Nina Simone]
- Give It Up [Cut ’n’ Move]
- 沙里洪巴 [新竹师专附小合唱团&四海儿童合唱团]
- Nevergettingolder(Explicit) [Louis Samson]
- Tutti Frutti [Little Richard&The Applej]
- Empress Of The Dark [Silentium]
- Every Little Step-4 [Studio Musicians]
- Have Yourself a Merry Little Christmas [Buselli-Wallarab Jazz Orc]
- 中国希望 [刘虎]
- He’s Funny That Way [1940s Music]
- 剩女的诱惑 [雪儿&韩夏夏]
- The Way That I Feel [Harry Belafonte]
- Preko Noci [Karma]