找歌词就来最浮云

《Twee Is Beter As Een(Live at The Shack, Pretoria, 2017)》歌词

Twee Is Beter As Een(Live at The Shack, Pretoria, 2017)

[00:00:00] Twee Is Beter As Een (Lewendige Opname) - Brendan Peyper

[00:00:02] Written by:Brendan Peyper/Niel Schoombee/Don Kelly/Marc Brendon

[00:00:31] In die oorlog tussen jou en my

[00:00:37] Vat jy die swaard en los die skuld by my

[00:00:43] Trane vloei harte bloei

[00:00:49] Kom ons soen en maak vir ewig op

[00:00:54] Dis tyd dat ons twee hierdie oorlog stop

[00:01:00] Laat val die brug en vat my terug

[00:01:09] Waar 'n wil is 'n weg

[00:01:12] Dit is tyd dat ons ophou veg

[00:01:14] Terwyl ons harte brand

[00:01:17] Skyn daar 'n silwer rand

[00:01:21] Waar 'n wil is 'n weg

[00:01:24] Ware liefde maak alles reg

[00:01:27] Deur die son en die reën

[00:01:30] Twee is beter as een

[00:01:33] Deur die son en die reën

[00:01:36] Twee is beter as een

[00:01:42] Twee is beter as een

[00:01:49] Deur elke oorlog wat ek veg teen jou

[00:01:55] Jy maak my mal maar ek bly mal oor jou

[00:02:00] My mure val jou mure val

[00:02:07] Hoekom vuur ons hierdie pyle af

[00:02:13] Hoeveel aande moet ons hierdeur gaan

[00:02:19] Dit maak net seer weer en weer

[00:02:27] Waar 'n wil is 'n weg

[00:02:30] Dit is tyd dat ons ophou veg

[00:02:33] Terwyl ons harte brand

[00:02:36] Skyn daar 'n silwer rand

[00:02:39] Waar 'n wil is 'n weg

[00:02:42] Ware liefde maak alles reg

[00:02:45] Deur die son en die reën

[00:02:48] Twee is beter as een

[00:02:51] Sonder jou

[00:02:54] Is ek niks nie

[00:02:57] Sonder jou

[00:03:00] Is ek stof

[00:03:03] Sonder jou

[00:03:06] Is ek niks nie

[00:03:09] Sonder jou

[00:03:15] Waar 'n wil is 'n weg

[00:03:18] Dit is tyd dat ons ophou veg

[00:03:21] Terwyl ons harte brand

[00:03:24] Skyn daar 'n silwer rand

[00:03:27] Waar 'n wil is 'n weg

[00:03:30] Dit is tyd dat ons ophou veg

[00:03:33] Terwyl ons harte brand

[00:03:36] Skyn daar 'n silwer rand

[00:03:39] Waar 'n wil is 'n weg

[00:03:43] Ware liefde maak alles reg

[00:03:45] Deur die son en die reën

[00:03:49] Twee is beter as een

[00:03:52] Deur die son en die reën

[00:03:54] Twee is beter as een

[00:04:01] Twee is beter as een

[00:04:07] Jy-hi-jê-ê-hê

[00:04:15]

随机推荐歌词: