《’n Boeredrukkie vir My Boeremeisie》歌词

[00:00:00] 'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie - Brendan Peyper
[00:00:00] Written by:Brendan Peyper/Niel Schoombee
[00:00:19] Ek weet ek is nie ryk nie
[00:00:22] Aan geld of groot praktyk nie
[00:00:26] Maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd
[00:00:33] Ek ry nie 'n fancy kar nie
[00:00:37] Ek's nie in n famous band nie
[00:00:41] Geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel
[00:00:48] Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose
[00:00:56] Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou
[00:01:03] Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:01:07] 'N boerekoffie en n boerebeskuitjie
[00:01:11] Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
[00:01:18] 'N boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:01:22] Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
[00:01:26] Dan stap ons onder deur die maan
[00:01:29] Ek en ny suikerbekkie saam
[00:01:37] Ek het nog nie ver gereis nie
[00:01:41] Italië of parys nie
[00:01:44] Maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou
[00:01:52] Ek is nie 'n superhero
[00:01:56] Maar ek voel soos een as jy my vashou
[00:01:59] Deur storms en deur vuur beskerm ek jou
[00:02:07] Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose
[00:02:15] Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou
[00:02:22] Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:02:26] 'N boerekoffie en n boerebeskuitjie
[00:02:29] Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
[00:02:37] 'N boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:02:41] Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
[00:02:44] Dan stap ons onder deur die maan
[00:02:48] Ek en my suikerbekkie saam
[00:02:56] Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:03:03] Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:03:10] Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:03:15] 'N boerekoffie en n boerebeskuitjie
[00:03:18] Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
[00:03:26] 'N boeredrukkie vir my boeremeisie
[00:03:29] Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
[00:03:33] Dan stap ons onder deur die maan
[00:03:37] Ek en my suikerbekkie saam
[00:03:44] Saaaaam
[00:03:49] Ek en my suikerbekkie saam
您可能还喜欢歌手Brendan Peyper的歌曲:
- Dan Val Ek Oor My Tong
- Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie
- Jong Liefde Sal Ons Jonk Hou
- Die Perfekte Een Vir My(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- N Boererdrukkie Vir My Boeremeisie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Twee Is Beter As Een(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Tafelberg vir Twee
- ’n Boeredrukkie vir My Boeremeisie
- ’n Boeredrukkie vir My Boeremeisie
随机推荐歌词:
- 最近还好吗 [S.H.E]
- 夜晚 [曹方]
- We Are! [OP组合]
- 甜甜的 [华语群星]
- Soluo [Cristina Branco]
- 种子娃娃 [儿童歌曲]
- I Do Declare [Smokie]
- 美丽中国我的家园 [玖月奇迹]
- Feel So Good [Mase]
- 刺藤(magnet中文填词版) [泠鸢yousa&樱落柳离]
- 清晨 [刘美君]
- Let’s Call the Whole Thing Off [Fred Astaire]
- Walkin’ Blues [Robert Johnson]
- Lost Highway [Hank Williams]
- You Are My Sunshine [Mitch Miller & The Gang]
- Boum Da Boump [Richard Anthony]
- Get Down [Everlast]
- Timelessness [Fear Factory]
- With Your Love [Pow woW]
- Le train du nord [Bobby Bazini&Felix Lecler]
- ON MY WAY(128 Bpm Abdominal Exercises) [DJ Space’C]
- Ano ko(Japanese Vocal Version) [RMaster&Miku and Her Frie]
- We Got Marx [The Movement]
- 领悟 [夏婉安]
- Empty (Hideaway) [Sonique]
- Je suis malade [Dalida]
- Love Is A Many Splendored Thing [Shirley Bassey]
- 爱囚 [东方靖琪]
- 1to1 (風斗ver.) [細谷佳正]
- Gust of Wind [Pharrell Williams]
- Dimples [John Lee Hooker]
- Mercado Popular [Diogo Nogueira]
- Come Back Baby [Ray Charles]
- I Don’t Know Why [Cliff Richard]
- La Traigo Bien Parada [Los Caracoles]
- Money Honey [Kristin Berglund]
- Happy Birthday James [Happy Birthday Library]
- That’s Someone You Never Forget [Elvis Presley]
- Play That Song [Latin Band]
- Wonderful(Explicit) [Ashanti&R. Kelly&Ja Rule]
- Steal Your Mind [UGK]
- 走着走着就散了 [庄心妍]