找歌词就来最浮云

《Water Jou Mond》歌词

所属专辑: Grootste Treffers So Ver 歌手: Nicholis Louw 时长: 03:32
Water Jou Mond

[00:00:00] Water Jou Mond - Nicholis Louw

[00:00:18] Se my water jou mond oo-oo-ook

[00:00:22] Se my water jou mond oo-oo-ook

[00:00:26] Soos dit alles in die pot begin oor kook

[00:00:29] Lek my lippe baby water jou mond ook

[00:00:35] Jy net jy net jy doen dit aan my

[00:00:38] Ek wonder hoe jou lippe proe

[00:00:42] Binne my diep diep hier binne my

[00:00:46] Weet ek hier kom moeilikheid

[00:00:50] Steel 'n soen en gooi 'n koppie suiker by

[00:00:54] Vat 'n knippie van jou smile en roer vir my

[00:00:58] Maak dit warm en gooi dan 'n drukkie by

[00:01:02] Gee 'n kyk en smelt nog chocolate oor vir my

[00:01:06] Se my water jou mond oo-oo-ook

[00:01:10] Se my water jou mond oo-oo-ook

[00:01:13] Soos dit alles in die pot begin oor kook

[00:01:17] Lek my lippe baby water jou mond ook

[00:01:23] Oo-oo-ook

[00:01:27] Oo-oo-ook

[00:01:31] Oo-oo-ook

[00:01:35] Oo-oo-ook

[00:01:38] My my kop dwaal as ek hoor hoe jy asem haal

[00:01:42] Hoendervleis jy't my ooreis

[00:01:46] Saggies kou kom nader dan voer ek jou

[00:01:49] Go with the flow hier kom dit nou

[00:01:54] Steel 'n soen en gooi 'n koppie suiker by

[00:01:58] Vat 'n knippie van jou smile en roer vir my

[00:02:02] Maak dit warm en gooi dan 'n drukkie by

[00:02:05] Gee 'n kyk en smelt nog chocolate oor vir my

[00:02:09] Se my water jou mond oo-oo-ook

[00:02:13] Se my water jou mond oo-oo-ook

[00:02:17] Soos dit alles in die pot begin oor kook

[00:02:21] Lek my lippe baby water jou mond ook

[00:02:26] Koppie suiker by

[00:02:28] Vat 'n knippie van jou smile en roer vir my

[00:02:32] Se my water jou mond oo-oo-ook

[00:02:36] Se my water jou mond oo-oo-ook

[00:02:40] Steel 'n soen en gooi 'n koppie suiker by

[00:02:44] Vat 'n knippie van jou smile en roer vir my

[00:02:47] Maak dit warm en gooi dan 'n drukkie by

[00:02:51] Gee 'n kyk en smelt nog chocolate oor vir my

[00:02:55] Se my water jou mond oo-oo-ook

[00:02:59] Se my water jou mond oo-oo-ook

[00:03:03] Soos dit alles in die pot begin oor kook

[00:03:07] Lek my lippe baby water jou mond ook

[00:03:10] Se my water jou mond oo-oo-ook

[00:03:14] Se my water jou mond oo-oo-ook

[00:03:18] Soos dit alles in die pot begin oor kook

[00:03:22] Lek my lippe baby water jou mond ook