找歌词就来最浮云

《Daar’s ’N Plek》歌词

所属专辑: 歌手: Steve Hofmeyr 时长: 04:19
Daar’s ’N Plek

[00:00:00] Daar's 'N Plek - Coenie De Villiers/Steve Hofmeyr

[00:00:01] Written by:Coenie De V

[00:00:14] Daar's 'n plek wat ek van weet

[00:00:21] Sonder sorge sonder pyn sonder leed

[00:00:28] Die pad daarheen is ongekaart

[00:00:31] Die reis daarheen is sonder vaart

[00:00:35] En daar is rusplek langs die pad

[00:00:39] Hmmm

[00:00:42] Die son se geel word jou sambreel

[00:00:49] Op jou reis tot waar die pad se vurk verdeel

[00:00:56] Die een se slingerspoor word dof

[00:00:59] Waar dit wegloop in die stof

[00:01:03] Maar die ander lei tot hier

[00:01:08] Want hier sal jy vind dat jy

[00:01:10] Steeds deur die oë van 'n kind

[00:01:15] Die lewenspel speel

[00:01:17] Granate van onskuld kan deel

[00:01:22] Om weer vir 'n oomblik

[00:01:24] Die kennis van kwaad te ontken

[00:01:29] Om weer te kan glo wat

[00:01:31] Jy het in 'n gawe van bo

[00:01:37] Daar's 'n winterlose oord

[00:01:44] Waar 'n mens nog steeds die ure ongestoord

[00:01:51] Op die telraam van die tyd

[00:01:54] Sonder spyt of klein verwyt

[00:01:58] Soos seisoene af kan tel

[00:02:00] Hmmm

[00:02:05] Knip jou deur se grendel dig

[00:02:11] Sluit jou vensters en jou luike teen die lig

[00:02:18] Pak jou drome vir die reis

[00:02:22] Jou hart sal jou die kronkels wys

[00:02:25] Om ongeskonde hier te kom

[00:02:31] Want hier sal jy vind dat jy

[00:02:32] Steeds deur die oë van 'n kind

[00:02:37] Die lewenspel speel

[00:02:39] Granate van onskuld kan deel

[00:02:43] Om weer vir 'n oomblik

[00:02:46] Die kennis van kwaad te ontken

[00:02:51] Om weer te kan glo wat

[00:02:53] Jy het in 'n gawe van bo

[00:02:58] Hmmm hmmm

[00:03:29] Want hier sal jy vind dat jy

[00:03:31] Steeds deur die oë van 'n kind

[00:03:36] Die lewenspel speel

[00:03:37] Granate van onskuld kan deel

[00:03:43] Om weer vir 'n oomblik

[00:03:44] Die kennis van kwaad te ontken

[00:03:49] Om weer te kan glo wat

[00:03:51] Jy het in 'n gawe van bo

[00:03:55] 'N gawe van bo

[00:03:59] 'N gawe van bo