《Sit Die Ligte Aan》歌词

[00:00:00] Sit Die Ligte Aan - Steve Hofmeyr
[00:00:00] Written by:Steve Hofme
[00:00:00] Sit die ligte aan
[00:00:13] Jy sê jy's klaar met liefde en met omgee
[00:00:17] Jy sê dit vat die beste uit jou uit
[00:00:21] En jy het als gegee wat jy gehad het
[00:00:25] Is jou eensaamheid 'n feit
[00:00:30] Dit hang nog ini skadus van jou woorde
[00:00:34] Dit lui nog soos die klokke in die nag
[00:00:37] Dit speel nog ini hoeke van jou oë
[00:00:42] In jou kuiltjie as jy lag
[00:00:46] Dan land daar 'n engel
[00:00:49] En al wat jy dink jy geweet het
[00:00:52] Is verkeerd
[00:00:57] Sit die ligte aan
[00:00:58] Op jou aanloopbaan
[00:01:00] Want 'n engel soek 'n plek
[00:01:02] Om in jou hart te land
[00:01:04] Sit dit ligte aan
[00:01:06] Op jou aanloopbaan
[00:01:08] Want 'n engel soek 'n plek
[00:01:09] Om te land
[00:01:13] Sit dit aan
[00:01:20] Jy sê jy knip jou telefoon se drade
[00:01:24] Jy wil net alles uit jou lewe vee
[00:01:27] Wie vee sal weet wat in jou hart gebeur het
[00:01:32] As jy onder water skree
[00:01:37] Gee my kans om jou weer te bereik
[00:01:40] Gee my kans om jou weer terug te vind
[00:01:44] Laat my net my arms om jou toesluit
[00:01:48] Dat jy weer oor liefde sing
[00:01:52] Dan land daar 'n engel
[00:01:55] En al wat jy dink jy geweet het
[00:01:59] Is verkeerd
[00:02:03] Sit die ligte aan
[00:02:05] Op jou aanloopbaan
[00:02:07] Want 'n engel soek 'n plek
[00:02:08] Om in jou hart te land
[00:02:10] Sit dit ligte aan
[00:02:12] Op jou aanloopbaan
[00:02:14] Want 'n engel soek 'n plek
[00:02:16] Om te land
[00:02:19] Sit dit aan
[00:02:27] Sit dit aan
[00:02:34] Sit dit aan
[00:02:35] Sit die ligte aan
[00:02:38] Sit die ligte aan
[00:02:40] Op jou aanloopbaan
[00:02:42] Want 'n engel soek 'n plek
[00:02:43] Om in jou hart te land
[00:02:45] Sit dit ligte aan
[00:02:47] Op jou aanloopbaan
[00:02:49] Want 'n engel soek 'n plek
[00:02:51] Om te land
[00:02:54] Sit dit aan
[00:03:02] Sit dit aan
[00:03:09] Sit dit aan
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- Motivos [Banda Machos]
- If You Really Love Me [Stevie Wonder]
- 网起浪花 [雷安娜]
- 如果让爱重新来过 [袁树雄]
- 你的美 [黑狼]
- Rock My Soul [Louis Armstrong]
- 充满舆论的世界 [楠楠]
- Green Lights [Edgar Broughton Band]
- ぼくが君の思い出になってあげよう [森田童子]
- You’re the Top [Edward Strauss]
- All Through The Day [Perry Como]
- It’s Not My Fault [Buddy Holly]
- Vienna(Live|Remastered) [Pooh]
- Seri Mersing [Yusni Hamid]
- Bedrock (Instrumental Version) [Urban Mix Society]
- Shout to the Lord [The Faith Crew]
- Blue Velvet [Johnny Tillotson]
- Jingle Bells [Glenn Miller]
- Quando As Folhas Caírem [Altemar Dutra]
- Zechen [DJ]
- Bad Boy [Michael Wendler&Anika]
- Shadows(Live) [Gordon Lightfoot]
- Undressed [Lloyd Cole]
- 拼你想要的争你没有的 [精彩强Sir]
- 浪荡重锯 [DJ林奕]
- Hinahanap-Hanap Kita [DANIEL PADILLA]
- Another Season [Tinashe]
- Don’t You Want a Man Like Me [B.B. King]
- Paris [Edith Piaf]
- ソフトクリームキス [指原莉乃&アンリレ]
- Dr. Doolittle (Talk To The Animals) [Grupo Fantasía]
- Only Human(Vocal Version) [Singer’s Edge Karaoke]
- Billie’s Blues [I Love My Man] [Billie Holiday&Toots Cama]
- Close To Me [The Cure]
- Mother May I Sleep With Danger? [Joy Crookes]
- My Funny Valentine [Carmen McRae]
- Ravers(12” Version|Previously Unreleased) [Steel Pulse]
- Jennifer(Remastered Version) [Eurythmics&Annie Lennox&D]
- 6号的早晨 [鲍正芳]
- 没有你陪伴我真的好孤单 [冷漠]