《Die Sprokie》歌词
![Die Sprokie](http://lrc-img.zuifuyun.com/star/albumcover/240/44/68/3959438894.jpg)
[00:00:00] Die Sprokie - Steve Hofmeyr
[00:00:11] Jy vertel my van 'n land met sy legendes
[00:00:16] En van sprokies wat deur dik en dun bestaan
[00:00:22] Liefde wat te sterk was
[00:00:25] Vir towenaars en ellendes
[00:00:29] Liefde wat ons weet kan nooit vergaan
[00:00:34] Ek weet daar is niemand wat die wereld weer kan wysmaak
[00:00:39] Want daar is niemand wat sal glo wat ons twee het
[00:00:45] Sonder helde sonder hemele waar wyse hekse waak
[00:00:52] Het jy my met n prins se hart kom red
[00:00:57] In al die fabels en verhale saam
[00:01:00] Was daar nog nooit 'n vreemdeling
[00:01:03] Met liefde wat deur alles staan soos jy
[00:01:08] Elke keer as die boek toeslaan
[00:01:11] Fluit-fluit jou storie is uit
[00:01:14] Wil ek weet of jy bestaan vir my
[00:01:19] 'N held vir my 'n held vir my
[00:01:32] Daar is 'n pyl en boog in al jou hart se woude
[00:01:38] En jy stuur briefies oor my grys kasteel se muur
[00:01:44] Buite staan jou goue koets
[00:01:46] Wat heelnag teen die koue
[00:01:51] Vlinders volg en dwergies laat bestuur
[00:01:56] En jou swaard hang reg om reuse te verower
[00:02:01] Want jy weet vir jou sal ek dieselfde doen
[00:02:07] Wolwe wag om elke draai
[00:02:10] En dan is daar nog rowers
[00:02:14] Vat my nou voor ander dit dalk doen
[00:02:18] In al die fabels en verhale saam
[00:02:22] Was daar nog nooit 'n vreemdeling
[00:02:24] Met liefde wat deur alles staan soos jy
[00:02:30] Elke keer as die boek toeslaan
[00:02:32] Fluit-fluit jou storie is uit
[00:02:35] Wil ek weet of jy bestaan vir my
[00:02:40] 'N held vir my 'n held vir my
[00:03:05] Al die fabels en verhale saam
[00:03:08] Was daar nog nooit 'n vreemdeling
[00:03:11] Met liefde wat deur alles staan soos jy
[00:03:16] En elke keer as die boek toeslaan
[00:03:19] Fluit-fluit jou storie is uit
[00:03:22] Wil ek weet of jy bestaan vir my
[00:03:27] Al die fabels en verhale saam
[00:03:30] Was daar nog nooit 'n vreemdeling
[00:03:33] Met liefde wat deur alles staan soos jy
[00:03:38] En elke keer as die boek toeslaan
[00:03:41] Fluit-fluit jou storie is uit
[00:03:44] Wil ek weet of jy bestaan vir my
[00:03:49] 'N held vir my 'n held vir my
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- The Picture I View(Album Version) [The Cranberries]
- Try Everything [Shakira]
- Forro Em Caruaru [Jackson Do Pandeiro]
- Fever [Ben E. King]
- Diamond’s Are A Girl’s Best Friend [Julie London]
- Right Now [Aretha Franklin]
- Ain’t That A Shame [Pat Boone]
- Unterwasserliebe [OK KID]
- Boogie Woogie Blue Plate [Louis Jordan]
- 向日葵面对阳光注定爱上太阳 [陈航]
- Walking In The Sun [Percy Sledge]
- You Win Again(Live at Academy of Music, New York, NY, March 28, 1972) [Grateful Dead]
- Sa Grande Passion [Richard Anthony]
- The Lonely One(Remastered 1999) [Nat King Cole]
- Oh, Marion [Paul Simon]
- Move Myself Ahead(Album Version) [Mark Eitzel]
- Sous le ciel de Paris [Juliette Greco]
- Song for the Lonely(Thunderpuss Club Mix) [Cher]
- 容易受伤的女人 [王菲]
- Oh Yeah, I’m In Love [Ricky Nelson]
- New York’s My Home [Ray Charles]
- AUS-Mix(Remix) [Jauve AUS]
- 美妙噪音 [法兹乐队]
- The Hurt In My Heart [康威-特威提]
- Don’u Don’u Don’u(The Don’s Romance) [Anirudh Ravichander&Alish]
- 奔腾猛虎笑天雷 [MC怒炎辰词]
- 当你得到了温暖 [朱晓琳]
- 皇朝中我指鹿为马 [蓝乞儿]
- Anne Marie [Jim Reeves]
- Les Vieux [Jacques Brel]
- Prenda Del Alma [Chalino Sanchez]
- Wheels On The Bus [Pop Goes The Weasel]
- A Teenager In Love - (Fro m ’Peggy Sue Got Married’) [Friday Night At The Movie]
- Yours Truly [Danyka Nadeau&Mr FijiWiji]
- The Christmas Song [Bing Crosby]
- 绿松石世界玉 [陈美兴]
- Yellow Dog Blues [Nat King Cole]
- 红烛颂 [群星]
- Girls(Live) [Tina Turner]
- 放不下的守候 [王媛渊]