《Stille Rivierstroom》歌词

[00:02:10] Jou huis is waar jou hart is
[00:02:10] My hart is leeg geween
[00:02:10] Vandat sy verdwyn het
[00:02:10] wandel ek oral alleen
[00:02:10] Sing oor somer briese
[00:02:10] Jou weemoed sleep weer oor
[00:02:10] Saam met die lowerstruike
[00:02:10] sing my 'n hemelse koor
[00:02:10] Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
[00:02:10] wat vloei deur ons woestynland
[00:02:10] Droog die rivier weg
[00:02:10] dan sal al die klein vissies sterf
[00:02:10] Ek stap deur stille strate
[00:02:10] Die eggo's maak my seer
[00:02:10] My hart is soos my hande
[00:02:10] soekend maar bly altyd leeg
[00:02:10] Woestyne kan my nie keer nie
[00:02:10] Ek baan deur storms my weg
[00:02:10] Ek sal die rivier weer terugvind
[00:02:10] voor hierdie klein vissie sterf
[00:02:10] Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
[00:02:10] wat vloei deur ons woestynland
[00:02:10] Droog die rivier weg
[00:02:10] dan sal al die klein vissies sterf
[00:02:10] Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
[00:02:10] wat vloei deur ons woestynland
[00:02:10] Droog die rivier weg
[00:02:10] dan sal al die klein vissies sterf
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- Just Want To [Yummy]
- Rock Bottom [Eminem]
- Who Knew [Eminem]
- Firework (Glee Cast Concert Version) [Glee Cast]
- 他们都爱我组曲:幸福调味+柴米油盐酱醋茶 [蔡旻佑]
- 中华自古有尊严 [毛阿敏]
- 一生中最爱 [谭咏麟]
- It’s No Sin [Jim Reeves]
- Long Ago And Far Away [Perry Como]
- 黑白无常 [MC王宇]
- Puedo Ser / Nenes Bien [Teenangels]
- You Are The One For Me [Gene Vincent]
- You Babe [Merle Haggard]
- Only You - And You Alone [The Platters]
- Take a Bow [Let The Music Play]
- Dimples [John Lee Hooker]
- 太多人受伤 [苏雪]
- Yesus Kuperlu Kau [Jacqlien Celosse]
- Ain’t That A B**ch (Ask Yourself) [UGK]
- Alle Kameras an? [Vega&Bosca]
- Sun & Moon(Club Mix) [Richard Bedford&Above And]
- 与爱共舞 [梦然]
- 妻子患癌他出轨 这位影帝实在渣! [吐小曹[主播]]
- Devilish Mary [Odetta]
- You Be My Baby [Ray Charles]
- Too Marvelous for Words [Frank Sinatra]
- STAND UP(Pitto Remix) [Edo]
- 气势麦 [MC黑糍&DJ情雅]
- Wake Me Up [Exitos]
- Let’s Get Away from It All [Frank Sinatra]
- Another night(DJ Remixed) [Ultimate Dance Remixes]
- Mi Mundo Sin Ti [Salsation]
- Criao Ato Contínuo [Ruivao]
- Anytime, Anyday, Anywhere [Nat King Cole]
- Die Liebe, die durch’s Feuer geht [G.G. Anderson]
- Bad Man [Steel Pulse]
- 《卷珠帘》大厅&大房间 翻唱:爱相随 [卢晟]
- 床下 [小北[主播]]
- 我是真的不愿放开你的手(陈咏 DJ何鹏 Mix 中文DJ) [DJ舞曲]
- Trap Niggas(Explicit) [Future]
- 《歪批山海经》 [苗阜&王声]
- 目黑 [周国贤]