找歌词就来最浮云

《Amper》歌词

所属专辑: Toeka (Vol. 1-3) 歌手: Steve Hofmeyr 时长: 02:45
Amper

[00:00:00] Amper - Steve Hofmeyr

[00:00:23] As jy eendag miskien

[00:00:26] In 'n droom oor ons weer sien

[00:00:29] Hoe vêr 'n mens kan travel op 'n mieliedorsmasjien

[00:00:35] Om deur die beeskraal en sy kallers

[00:00:38] By die hooimied jou te vra

[00:00:43] Is ek amper in jou drome

[00:00:46] Want jy is rêrig in my hart

[00:00:49] Is ek amper in jou drome

[00:00:52] Want jy is rêrig in my hart

[00:00:59] As jy eendag miskien

[00:01:01] In 'n droom oor ons weer sien

[00:01:05] Hoe vêr 'n girl kan travel met 'n skaam elektrisiën

[00:01:11] Ek sou lig maak op jou paaie

[00:01:14] En 'n kers wees vir jou kaart

[00:01:18] Was jy amper in my drome

[00:01:22] Maar rêrig in my hart

[00:01:24] Was jy amper in my drome

[00:01:28] Maar rêrig in my hart

[00:01:34] As jy eendag my vra

[00:01:37] Hoe't ek my vanmelewe gedra

[00:01:40] Toe jy my kom vertel het van 'n beter man se plaas

[00:01:46] Sou ek jou sê jy't als gemis toe ek my rug wegdraai

[00:01:54] Daar was trane in my oë

[00:01:57] Omtrent 'n liter en 'n kwart

[00:02:00] Ek was amper in my drome

[00:02:03] Jy was rêrig in my hart

[00:02:06] Daar was trane in my oë

[00:02:09] Omtrent 'n liter en 'n kwart

[00:02:12] Ek was amper in your drome

[00:02:15] Jy was rêrig in my hart

[00:02:21] Mmmmm mmmmm

[00:02:27] Mmmmm mmmmm mmmmm

[00:02:35] Mmmmm

随机推荐歌词: