找歌词就来最浮云

《Gaan sê vir die angels》歌词

所属专辑: Emoji - Hartseer Liedjies 歌手: Adam Tas 时长: 02:23
Gaan sê vir die angels

[00:00:07] Begrawe vir my in die Platteland

[00:00:10] Gooi my kissie toe met Bosveld sand

[00:00:13] Met geen lig wat skyn

[00:00:17] Begrawe vir my in die Platteland

[00:00:24] Balsem vir my met Oil of Olay

[00:00:27] Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo

[00:00:30] En los vir my

[00:00:34] Daar doer in die Platteland

[00:00:40] Gaan sê vir die angels

[00:00:43] Gaan sê vir die angels

[00:00:47] Gaan sê vir die angels

[00:00:50] Ek’s op pad na bo

[00:00:54] Gaan sê vir die angels

[00:00:57] Gaan sê vir die angels

[00:01:01] Gaan sê vir die angels

[00:01:04] Ek’s op pad na bo

[00:01:08] As die Here my kom haal op 'n dag soos die

[00:01:11] Met 'n smile op my gesig en die son op my rug sal ek rustig slaap

[00:01:18] Daar doer in die Platteland

[00:01:25] En gee my goed vir die wat dit soek

[00:01:29] Los net my kierie, my skoene en my hoed

[00:01:32] Vergeet van my

[00:01:36] Begrawe vir my in die Platteland

[00:01:42] Gaan sê vir die angels

[00:01:45] Gaan sê vir die angels

[00:01:49] Gaan sê vir die angels

[00:01:52] Ek’s op pad na bo

[00:01:55] Gaan sê vir die angels

[00:01:59] Gaan sê vir die angels

[00:02:02] Gaan sê vir die angels

[00:02:05] Ek’s op pad na bo

[00:02:10] Gaan begrawe my in die Platteland

[00:02:13] Gooi my kissie toe

[00:02:15] Met Bosveld sand