《Tjoklitbeksoentjies》歌词

[00:02:32] Ek is ek en ek's jou gek
[00:02:32] Jy is jy want jy is vry
[00:02:32] Agter jou aan daar kom ek aan
[00:02:32] Ek is hier te kort en daar te lank
[00:02:32] Vir jou is alles net vir nou
[00:02:32] Jy weet vir my is dit lewenslank
[00:02:32] Sonder jou tjoklitbeksoentjies
[00:02:32] So sag soos katoentjies
[00:02:32] Is my hart weer in stukke gekneus
[00:02:32] Jou tjoklitbeksoentjies
[00:02:32] So rond soos pampoentjies
[00:02:32] So nat soos 'n worshond se neus
[00:02:32] Ek is ek en dies my plek
[00:02:32] My tafel is vir twee gedek
[00:02:32] Met tjoklits vir my as ek ophou huil
[00:02:32] Ek's hier gekwes en daar gewond
[00:02:32] Ek gee bes, soos tjoklits l锚,
[00:02:32] stukkies van jou in my lewe rond
[00:02:32] Sonder jou tjoklitbeksoentjies
[00:02:32] Is ek onvoldoentjies
[00:02:32] 'n halwe boks tjoklits is leeg
[00:02:32] Jou tjoklitbeksoentjies
[00:02:32] Gereeld soos seisoentjies
[00:02:32] Is my lewe bittersuurdeeg
[00:02:32] Ek's jou held maar ek sal smelt
[00:02:32] sonder jou, om my gevou,
[00:02:32] soos liefde gesink in papiertjies wat blink
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- Hey Ya! [OutKast]
- No Greater Love [Matt Maher]
- I Love It When She Does That [Chris Cagle]
- Smack Jack [Nina Hagen]
- Voice [mihimaru GT]
- Last Call [Project Pitchfork]
- Over Your Shoulder [Chromeo]
- Queen For A Day [Lene]
- 心太软 [谭杰希]
- Sleepers [Storm The Bay]
- 小鸭子 [儿童歌曲]
- Beechwood 45789 [The Marvelettes]
- Hey Pretty Baby [Ricky Nelson]
- ほら [Junky,鏡音リン]
- L’Incendie [Richard Anthony]
- Flor de Ausencia [Lobo Y Melon Y Su Conjunt]
- Beat It(137 BPM) [Pure Cardio Workout]
- I Want You I Need You [Mae West&Jane Russell]
- Brokenhearted(2-Step Remix) [Magic Remixers]
- Rudolph, The Red-Nosed Reindeer [Ella Fitzgerald]
- When You Love Someone [The Hit Party Band]
- Alexander’s Ragtime Band(Remastered) [Louis Armstrong]
- Muskrat Ramble [Freddy Cannon]
- Go! Go! Go! [Bosshoss]
- One Block From Heaven(2012 Stereo Version) [Mary Wells]
- 神曲 [DJ Mr.Zi]
- 美丽的草原姑娘(吉特巴版) [门丽&阿郎]
- Chemical Ride(Acoustic) [3 Years Hollow]
- Can’t Get Out Of This Mood [Nina Simone]
- Disturbia(Live) [Rihanna]
- I’m Every Woman (In the Style of Whitney Houston)(Karaoke Version) [Ameritz Karaoke Club]
- Father And A Friend [Pop Feast]
- Who’s Taking You Home Tonight? [Vera Lynn]
- 不同的温柔 [阿楠的影子&孙紫涵]
- 落花时节又逢君 [小p&琉辉liuki]
- 花非花 [万日月]
- Lemon Tree [Trini Lopez]
- 本觉 [影视原声]
- 笑顔をあげる [群星]
- 烟雨别 [易凌]
- 骗子 [王啸坤]
- 第2627集_百炼成仙 [祁桑]