找歌词就来最浮云

《Pa En Seun》歌词

所属专辑: Haloda 歌手: Steve Hofmeyr&Armand Hofm 时长: 03:46
Pa En Seun

[00:00:00] Pa En Seun - Steve Hofmeyr/Armand Hofmeyr

[00:00:01] Written by:S. Hofmeyr

[00:00:04] Ek staan hier alleen langs jou graf

[00:00:09] En ek wens so graag jy was nog hier

[00:00:13] Dat ons net kon praat en ons trots laat vaar

[00:00:18] En ek net jou pa kon wees

[00:00:23] Net die beste wil ek vir jou hê

[00:00:27] Maar daai woorde was nooit net gesê

[00:00:32] En hier waar jy lê my seun weet ek

[00:00:35] Die tyd was te min

[00:00:38] Om oor te beginn

[00:00:43] Sê my

[00:00:46] Hoe sê 'n pa vir sy seun

[00:00:50] In jou het ek lewe gevind

[00:00:55] Ek het jou lief jy's my kind

[00:00:59] Jy's my kind

[00:01:02] Sê my

[00:01:04] Hoe word 'n pa so alleen

[00:01:09] Dit voel soos my enigste seun

[00:01:13] Die here het jou my geleen

[00:01:20] Jou woorde draai steeds in my kop

[00:01:25] Daar is soveel wat ek pa nog wou vra

[00:01:30] Maar eendag moes jy

[00:01:32] Ook 'n pa word my kind

[00:01:34] En dan sou jy alles verstaan

[00:01:38] Soos 'n pa wat sy lewe sou gee

[00:01:43] Met sy trane die see weg sou vee

[00:01:48] Maar hier waar jy lê my seun weet ek

[00:01:51] Die tyd was te min

[00:01:54] En niks maak meer sinnn

[00:02:00] Sê my hoe sê 'n pa vir sy seun

[00:02:06] In jou het ek lewe gevind

[00:02:11] Ek het jou lief jy's my kind

[00:02:15] Jy's my kind

[00:02:18] Sê my

[00:02:20] Hoe word 'n pa so alleen

[00:02:25] Dit voel soos my enigste seun

[00:02:30] Die here het jou my geleen

[00:02:35] Toe in die nag het hy jou kom haal

[00:02:40] En in my smart

[00:02:42] Besef ek te laat

[00:02:44] Jy't my altyd gedra

[00:02:49] Maar ek bly nog jou pa

[00:02:55] Sê my

[00:02:57] Hoe sê 'n pa vir sy seun

[00:03:02] In jou het ek lewe gevind

[00:03:06] Ek het jou lief

[00:03:08] Jy's my kind

[00:03:10] Jy's my kind

[00:03:13] Sê my

[00:03:16] Hoe word 'n pa so alleen

[00:03:20] Dit voel soos my enigste seun

[00:03:25] Die here het jou my geleen

[00:03:32] Sê my

[00:03:34] Hoe sê 'n pa vir sy seun

随机推荐歌词: