《Die Geur van Gom》歌词
[00:00:00] Die Geur van Gom - Coenie De Villiers/Errol Dyers
[00:00:44] Ja ek was skaars 'n jaar of tien
[00:00:50] Toe't ek my eie brood verdien
[00:00:56] Op 'n straathoek met my kinnerlyf
[00:01:02] Het ek die ou beroep bedryf
[00:01:08] Bedags is ek oor geld verleë
[00:01:13] Vir 'n aalmoes uit jou BMW
[00:01:19] Maar snags as ek my flikkers gooi
[00:01:24] Is jy die jagter ék die prooi
[00:01:30] Dissie myne nie
[00:01:31] Dissie joune ie
[00:01:33] Dis 'n anner vrou se man
[00:01:34] Wat jy na vry
[00:01:36] Dissie myne nie
[00:01:37] Dissie joune ie
[00:01:38] Dis 'n anner vrou se man
[00:01:41] Wat jy na vry
[00:01:44] Wat traak dit mense
[00:01:46] Waar ek slaap
[00:01:50] Dis oral koud in die winterkaap
[00:01:56] So kom ek om so kom ek om
[00:01:59] Van kaapse reën
[00:02:01] En die geur van gom
[00:02:03] So kom ek om so kom ek om
[00:02:05] Van Kaapse reën
[00:02:07] En die geur van gom
[00:02:15] My antie woon op mitchell's plein
[00:02:20] Met 'n man sonder naam en 'n kan vol wyn
[00:02:26] Ek slaap soms op die huis se vloer
[00:02:32] En droom van 'n ma wat melkkos roer
[00:02:38] My pa se naam is onbekend
[00:02:43] Sy kind is nou 'n boy for rent
[00:02:49] Wat leef op coke en halwe brood
[00:02:55] Teen twintig moontlik lankal dood
[00:03:00] Dissie myne nie
[00:03:01] Dissie joune ie
[00:03:03] Dis 'n anner vrou se man
[00:03:04] Wat jy na vry
[00:03:06] Dissie myne nie
[00:03:07] Dissie joune ie
[00:03:08] Dis 'n anner vrou se man
[00:03:10] Wat jy na vry
[00:03:14] Wat traak dit mense
[00:03:15] Waar ek slaap
[00:03:20] Dis oral koud in die winterkaap
[00:03:26] So kom ek om so kom ek om
[00:03:29] Van Kaapse reën
[00:03:31] En die geur van gom
[00:03:33] So kom ek om so kom ek om
[00:03:35] Van Kaapse reën
[00:03:37] En die geur van gom
您可能还喜欢歌手Coenie De Villiers&Errol 的歌曲:
随机推荐歌词:
- Time Can Tell(Album Version) [Electronic]
- Cigarette Daydreams [Cage The Elephant]
- 新诛仙 - 情醉 [董真]
- 立春(伴奏) [孟晓辉]
- 風になる [高垣彩陽]
- Under the Falling Sky(2008 Remaster) [Bonnie Raitt]
- Faillite First National City Bank Blues [Julien Clerc]
- Dirty Work(Album Version) [Steely Dan]
- 草原行 [吕梓铷]
- 左耳的记忆 [慕楚楚]
- When The Funk Drops [DJ Kee]
- I Love It(Wake Me Up Extended Mix) [Laboca&Capri Moran]
- L’Amour La Papa [Serge Gainsbourg]
- A nigthingale sang in Berkeley Square [Bobby Darin]
- Margo [Billy Fury&His Frantic Fi]
- Coventry Carol [Elisabeth Schumann&Hudder]
- Be Thankful For What You Got [The Timeless Voices]
- Wishing for the Sun [Feeder]
- Ruas do Mundo [Adelino Nascimento]
- Unchanging Love [Mavado]
- The Most Beautiful Girl In The World [Vic Damone]
- 毕业季路口(伴奏) [伊然]
- 【男闺蜜私房话】前任或者奇葩室友来求复合怎么办? [麦冬]
- Baby You’re so Classic [DMP Music]
- Le Petit chemin de pierres [Dalida]
- 快乐老家 [陈明]
- I Was Born About 10.000 Years Ago [Odetta & Larry]
- Tu Per Lui [B.K.]
- Tiesto, Sevenn - Boom(Extended Mix) [pepper djlambo]
- Blues On The Ceiling [Karen Dalton]
- 祝你一路顺风 [佚名]
- 小路 [杜美娜]
- Tell It to My Heart(Single Mix) [Taylor Dayne]
- You Got It (The Right Stuff) [80s Greatest Hits&The 80’]
- My My My! [Running Hits]
- 7 1/2 Cents [Doris Day]
- 没有所谓 [马海生]
- 生命的星 [霍勇]
- 乐动无限 [QQ炫舞]
- Wrong [Lil Uzi Vert&Max Schneide]
- Don’t Need Y’all [Iggy Azalea]