《Laaste Lag》歌词

[00:00:00] Laaste Lag - Steve Hofmeyr
[00:00:25] Soms verstaan ek die mense wil alleen wees
[00:00:29] Soms verraai jou oë 'n hart wat huil
[00:00:34] Soms wil ek ook elders sit en stil wees
[00:00:39] Vanaand wil jy jou hart vir hardloop ruil
[00:00:44] Ons weet ook liefde vlug maar net in sirkels
[00:00:48] Ons weet ook elke wegloop los 'n merk
[00:00:53] Tog verdwyn jy in die stadsligte en spikkels
[00:00:58] En ek staan hier en wonder hoe dit werk
[00:01:03] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:01:08] En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:01:12] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:01:17] En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:01:25] Af en aan jy dra my soos 'n jas
[00:01:29] In augustus waai die winde vir jou weg
[00:01:34] En jy los my in die somer ek's 'n las
[00:01:39] Ek sien jou nie meer nie maar ek hoor jou laaste lag
[00:01:43] Hey hey hey hey hey
[00:01:46] En ek hoor jou
[00:01:48] En ek hoor jou
[00:01:53] Hier staan ek weer in die langste nag
[00:01:58] Dis die laaste keer dat ek vir jou sal wag
[00:02:03] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:02:08] Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:02:12] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:02:17] Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:02:22] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:02:27] Ek voel die keer is jy die een
[00:02:31] Ha ha ha ha ha ha ha ha
[00:02:37] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:02:40] Na na na na na na na
[00:02:41] Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:02:45] Ek voel die keer
[00:02:46] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:02:49] Na na na na na na na
[00:02:51] Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:02:55] As die winde vir jou lag
[00:02:56] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:02:59] Na na na na na na na
[00:03:01] Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:03:04] En ek hoor jou
[00:03:05] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:03:09] Hier staan ek weer
[00:03:10] En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:03:14] Ha ha ha ha ha ha
[00:03:15] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:03:18] Nie die laatste nag
[00:03:20] En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:03:24] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:03:28] En ek hoor jou
[00:03:29] En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:03:35] Ha ha ha ha ha ha ha ha
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- 你我 [能量兄弟]
- Brave [Sara Bareilles]
- 海豚音(的超高音) [Vitas]
- 爱灿灿 [岩崎宏美]
- Lover [Si Zentner]
- Without The One You Love [The Supremes&Four Tops]
- Sure Feels Like Love(Album Version) [Larry Gatlin & The Gatlin]
- Honeysuckle Rose [Louis Armstrong&His All-S]
- La Notte [Neffa]
- Roadhouse Blues [The Doors]
- Sweet Nothin’s [Brenda Lee]
- Adorn (Originally Performed By Miguel) [Karaoke All Hits]
- Baby’s Got Her Blue Jeans On (Clyde) [The Country Dance Kings]
- I Feel A Song Comin’ On [Dean Martin]
- 爱在迷局 [何焕洲-茜草心]
- La Llamada de los Gnomos [Los Cantaseries]
- Je T’ai Dans La Peau [Edith Piaf]
- Adam and Eve [Paul Anka]
- Burn [Refused]
- Mi Ultimo Fracaso [Trio Los Panchos]
- 《哈哈镜花缘》主题曲 [群星]
- Cheetah Love [The Cheetah Girls]
- Masters Of War [Bob Dylan]
- Khon Derm Jai [Tata Young]
- 男人 [小洲]
- 那年(伴奏) [莫关雨]
- 为祖国高歌 [彦华]
- Please Call Today [Wanda Jackson]
- I watussi [Edoardo Vianello]
- 平凡之人(Live) [王大痣]
- 天葬 [郭崇勇音乐湾]
- Wake Me Up(Workout Mix) [Power Music Workout]
- If You Could Read My Mind [King of the Road]
- Crocodile Rock (Kids Sing Version) [The Kids Beat Band]
- More [Tony Russo]
- MAN! I FEEL LIKE A WOMAN(Remix) [TK]
- 酒后更想你(DJ版) [DJ Candy&晨熙]
- Sueo Su Boca [Todays Hits]
- Be Bop a Lula [Gene Vincent]
- 兄弟无悔(2015-10-4独家制作Remix)(单曲版) [赵小炮&DJEthan翊轩]
- 活的精彩 [曹潇续]