找歌词就来最浮云

《Toe Ons Jonk Was》歌词

所属专辑: Uitklophou (Edited Version) 歌手: Karlien Van Jaarsveld&Bob 时长: 03:32
Toe Ons Jonk Was

[00:00:06] Daar's soveel tyd alreeds verby

[00:00:12] Maar in my hart sal altyd bly

[00:00:17] Wat ek onthou

[00:00:19] Van toe ons jonk was

[00:00:24] Ek wou nog sterre uit kon wys

[00:00:31] Die Skerpioen en Suiderkruis

[00:00:36] Kan jy onthou

[00:00:39] Van toe ons jonk was

[00:00:42] Soveel geleer

[00:00:45] Toe ons nog jonk was

[00:00:49] Ek onthou die liefde en die leed

[00:00:55] Ek onthou die sterk wees en die vrees

[00:01:02] Jy was nog altyd daar gewees

[00:01:07] By jou het ek geleer van soveel meer

[00:01:14] ’n Duisend ure reeds verby

[00:01:20] Lesse geleer net om ons self te kry

[00:01:25] Jy’t my gedra

[00:01:28] Van toe ons jonk was

[00:01:31] Kan jy onthou

[00:01:34] Toe ons nog jonk was

[00:01:38] Ek onthou die liefde en die leed

[00:01:45] Ek onthou die sterk wees en die vrees

[00:01:51] Jy was nog altyd daar gewees

[00:01:56] By jou het ek geleer van soveel meer

[00:02:02] Jy’s ’n vriend vir my

[00:02:05] By wie ek raad kan kry

[00:02:09] Jy sal help as ek val en seer kry

[00:02:13] Want jy glo in my

[00:02:17] Verdra die kwaad in my

[00:02:21] Want net jy weet waar ek was en hoe ek seer kry

[00:02:28] Ek onthou die liefde en die leed

[00:02:34] Ek onthou die sterk wees en die vrees

[00:02:40] Jy was nog altyd daar gewees

[00:02:45] By jou het ek geleer van soveel meer

[00:02:52] Ek onthou die liefde en die leed

[00:02:59] Ek onthou die sterk wees en die vrees

[00:03:05] Jy was nog altyd daar gewees

[00:03:10] By jou het ek geleer van soveel meer

[00:03:16] By jou het ek geleer van soveel meer

您可能还喜欢歌手Karlien Van Jaarsveld&Bob的歌曲: