找歌词就来最浮云

《Waterval》歌词

所属专辑: Sing Vir Liefde 歌手: Karlien Van Jaarsveld 时长: 03:19
Waterval

[00:00:00] Waterval (瀑布) - Karlien Van Jaarsveld

[00:00:01] Written by:Christoph Kotze

[00:00:12] Jy tel my op jy sit my neer

[00:00:18] Jy hou my vas as die donker my lig wil steel

[00:00:23] Ek voel jou hart styf teen my klop

[00:00:29] My wereld draai om jou en dit sal nie stop

[00:00:35] Jy is die woorde na die stilte en die stilte na die woord

[00:00:45] Jys n waterval wat deur my val en jy is

[00:00:52] Jy is die een wat my verstaan

[00:00:56] Jys n weerlig straal wat voor my slaan en jy is

[00:01:03] Jy is die een wat my verstaan

[00:01:07] Jys n waterval

[00:01:13] Jys n waterval

[00:01:19] En as ek in gee gee jy nooit in nie

[00:01:24] Daar waar ek eindig sal jy begin

[00:01:30] Ek was gebreek jyt my gebou

[00:01:35] Ek sien ons ou dag met my arms om jou

[00:01:41] Jy is die woorde na die stilte en die stilte na die woord

[00:01:52] Jys n waterval wat deur my val en jy is

[00:01:58] Jy is die een wat my verstaan

[00:02:02] Jys n weerlig straal wat voor my slaan en jy is

[00:02:09] Jy is die een wat my verstaan

[00:02:14] Jys n waterval

[00:02:19] Jys n waterval

[00:02:36] Jys n waterval wat deur my val en jy is

[00:02:42] Jy is die een wat my verstaan

[00:02:47] Jys n weerlig straal wat voor my slaan en jy is

[00:02:53] Jy is die een wat my verstaan

[00:02:58] Jys n waterval

[00:03:04] Jys n waterval

随机推荐歌词: