《Ek’s Joune》歌词

[00:00:00] Ek's Joune (我属于你) - Karlien Van Jaarsveld
[00:00:01] Written by:Johan Oberholzer
[00:00:05] Jy was perfek vir my toe raak ek lief vir jou
[00:00:10] Toe ek die foute sien toe hou ek meer van jou
[00:00:15] My moeilikste totsiens en beste hallo
[00:00:20] Ek het so lank gesoek en hier is dit nou
[00:00:27] Hier is dit nou
[00:00:34] Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry
[00:00:39] Jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
[00:00:44] Jou lipe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
[00:00:50] Jy voel meer natuurlik as die skadu langs aan my
[00:00:53] Ek's joune ek's joune ek's joune
[00:01:10] Dink elke dag ons kan nie beter lief hê nie
[00:01:15] Maar more is dit meer as wat ons nou het hier
[00:01:20] Wil nie net die eerste wees maar ook jou laaste
[00:01:25] En as die einde kom soek ek jou naaste aan my
[00:01:33] Ek soek jou langs aan my
[00:01:40] Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry
[00:01:45] Jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
[00:01:50] Jou lipe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
[00:01:55] Jy voel meer natuurlik as die skadu langs my
[00:01:59] Ek's joune ek's joune ek's joune
[00:02:11] Jy was perfek vir my toe raak ek lief vir jou
[00:02:16] Toe ek die foute sien toe hou ek meer van jou
[00:02:21] My moeilikste totsiens en beste hallo
[00:02:26] Ek het so lank gesoek en hier is dit nou
[00:02:33] Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry
[00:02:38] Jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
[00:02:43] Jou lipe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
[00:02:48] Jy voel meer natuurlik as die skadu langs aan my
[00:02:52] Ek's joune ek's joune ek's joune
您可能还喜欢歌手Karlien Van Jaarsveld的歌曲:
随机推荐歌词:
- Lose My Mind (Remix) [Jay-Z]
- Bruises [I Am Arrows]
- La Chinita [Manu Chao]
- Neverending Night [Pale Saints]
- 水浒全传323集 [单田芳]
- Human [The Killers]
- Roma Sogna [Vittorio Grigolo]
- 爱我却要离开我 [DJ YiXiu]
- 用什么证明我爱你 [钟文哲]
- Je t’aime [Le Larron&Lisa Portelli]
- 叫一声哥哥你快回来 [张华敏]
- Mao Mai Kub [Ad Carabao]
- Just One of Those Things [Margaret Whiting]
- Chi Min Tir [Donnie Munro]
- Twinkle, Twinkle, Little Star [The Tiny Boppers]
- Imagination [Doris Day]
- California Gurls(The Factory Team Remix) [Kate Project]
- Ground Hawg [The Everly Brothers]
- Ave Maria [Franz Schubert&Jerry Hadl]
- The Nights(Stadium Version) [Gabe]
- Dedikasjon [Don Martin]
- Snap out of It [Alex Holt]
- Thrift Shop(Dubstep Remix) [Dubstep Hitz]
- Bo Weevil [Teresa Brewer]
- 我就站在冷风中 [MC名杨]
- 那只是故事 [小花]
- 花風*ワンダーレール [IA&GUMI]
- 不想把爱当成一场戏 [lil double]
- 陌生的沉默 [王蓓]
- 我 [孙文硕]
- 奇技淫巧 [老猫侦探社]
- Second Time Around(Home Demo) [Electric Light Orchestra]
- 爱的晴雨表 [蔡国庆]
- Girls Girls Girls(Workout Mix|135 BPM) [Work This! Workout]
- Dungaree Doll [Eddie Fisher]
- Sa Puso Ko’y Walang Iba [APRIL BOYS]
- Dirty Love [Wilkinson&Talay Riley]
- Loving You(Remastered) [Elvis Presley]
- Spirit [FAITH NO MORE]
- 推荐超强气氛House开场(DJ版) [DJYE]
- Said You Was An Angel [Steel Pulse]