找歌词就来最浮云

《Dans In Die Ren》歌词

所属专辑: Sing Vir Liefde 歌手: Karlien Van Jaarsveld 时长: 03:18
Dans In Die Ren

[00:00:00] Dans In Die Reën (雨中跳舞) - Karlien Van Jaarsveld

[00:00:01] Written by:Karlien Van Jaarsveld/Johan Vorster/Christoph Kotze

[00:00:05] Ek kan nie vir jou verduidelik

[00:00:08] Hoe ek oor jou voel of hoe ek dit bedoel

[00:00:12] So staan 'n bietjie naby my

[00:00:16] Kan jy my lippe lees

[00:00:24] Voel jy die musiek se ritme

[00:00:27] Soos druppels op 'n sinkdak

[00:00:29] Hoe jy aan my hart vat

[00:00:32] Dis asof jy reg deur my kyk

[00:00:35] Dis wat jy aan my doen

[00:00:41] Ek wil net dans' dans in die reen

[00:00:46] Ek wil dans tot jy omkyk

[00:00:48] Al dans ek alleen

[00:00:51] Ons hoef nie te praat nie

[00:00:53] Niks maak meer saak nie

[00:00:55] Kom ons dans in die reen

[00:01:01] Ek staan vas in hierdie oomblik

[00:01:05] Die mense stap verby my

[00:01:07] Ek kan nie my oe kry

[00:01:10] Om van joune weg te kyk

[00:01:13] Ons praat mekaar se taal

[00:01:20] Jy kom aangestap na my toe

[00:01:24] Ek hoor hoe reen dit harder

[00:01:26] Musiek word al hoe sagter

[00:01:28] Dit is nou net ek en jy

[00:01:32] En die druppels rondom ons

[00:01:38] Ek wil net dans dans in die reen

[00:01:42] Ek wil dans tot jy omkyk

[00:01:45] Al dans ek alleen

[00:01:47] Ons hoef nie te praat nie

[00:01:49] Niks maak meer saak nie

[00:01:52] Kom ons dans in die reen

[00:01:57] Ek wil net dans dans in die reen

[00:02:01] Ek wil dans tot jy omkyk

[00:02:03] Al dans ek alleen

[00:02:06] Ons hoef nie te praat nie

[00:02:08] Want niks maak meer saak nie

[00:02:10] Kom dans in die reen

[00:02:17] Na na na

[00:02:30] Dans in die reen

[00:02:34] Ek wil net dans dans in die reen

[00:02:39] Ek wil dans tot jy omkyk

[00:02:41] Al dans ek alleen

[00:02:43] Ons hoef nie te praat nie

[00:02:46] Niks maak meer saak nie

[00:02:48] Kom ons dans in die reen

[00:02:53] Ek wil net dans dans in die reen

[00:02:58] Ek wil dans tot jy omkyk

[00:03:00] Al dans ek alleen

[00:03:02] Ons hoef nie te praat nie

[00:03:05] Want niks maak meer saak nie

[00:03:07] Kom dans in die reen

[00:03:12] Kom ons dans in die reen

随机推荐歌词: