找歌词就来最浮云

《Liefdesraaisel》歌词

所属专辑: 歌手: Coenie De Villiers&Errol 时长: 02:25
Liefdesraaisel

[00:00:00] Liefdesraaisel - Coenie De Villiers/Errol Dyers

[00:00:04] Vir jou sal ek lief bly het sy een nag gesweer

[00:00:07] En dit werklik bedoel het sy later beweer

[00:00:11] Ja ek kry die motor en sy kry die kind

[00:00:15] Om die hofsaak te skik word die liefde weer blind weer blind

[00:00:23] Beloftes ten spyt is ons só uitmekaar

[00:00:27] Om elkeen die lewe weer alleen in te vaar

[00:00:30] Om ondanks die letsels dalk weer te probeer

[00:00:34] Want sommige lesse word selde geleer

[00:00:38] Die liefde is meedoënloos

[00:00:42] Dit maak jou stukkend maak jou broos

[00:00:46] Al soek jy iewers dieper in

[00:00:49] Dit bly steeds 'n raaisel hoe minaars bemin

[00:00:57] Die onskuld se fleur is vir ewig verby

[00:01:00] Die minnares in my bed het haar liefde bely

[00:01:04] Ko's maak 'n baba het sy saggies gesê

[00:01:08] En ek dink dit was toe wat ons albei wou hê

[00:01:12] Wou hê

[00:01:16] Maar later na twaalf na te veel Chardonnay

[00:01:19] Was die oeroue drang vir die nag reeds verby

[00:01:23] Haar asem se ritme reëlmatig en soet

[00:01:27] Maar dis jou wat ek mis wat my snags so laat boet

[00:01:32] Die liefde is meedoënloos

[00:01:35] Dit maak jou stukkend dit maak jou broos

[00:01:38] Al soek jy iewers dieper in

[00:01:42] Dit bly steeds 'n raaisel hoe minaars bemin ya

[00:01:46] Die liefde is meedoënloos

[00:01:49] Dit maak jou stukkend dit maak jou broos a

[00:01:54] Al soek jy iewers dieper in

[00:01:57] Dit bly steeds 'n raaisel hoe minaars bemin oh oh

[00:02:10] Minaars bemin

随机推荐歌词: