《Rooi Kitaar》歌词

[00:00:10] Elke Nuwejaar net na die Kersgety
[00:00:12] Kom ’n donkiekar drywer deur ons dorpie gery
[00:00:15] Dan drom die mense almal op die markplein saam
[00:00:18] Hy groet hul met hand en hul by die naam
[00:00:23] Die donkie staan en kou in die skadu's van 'n boom
[00:00:26] En eenkant brand 'n vuurtjie, waar die koffie stoom
[00:00:29] Agter op die wa lê die goeters deurmekaar
[00:00:33] Maar iewers in die bondel is sy rooi kitaar
[00:00:37] Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer
[00:00:40] Tokkel nog 'n deuntjie op jou rooi kitaar
[00:00:43] Maak jou eie woorde, stuur 'n paar akkoorde
[00:00:46] Maak 'n dikker-dikker op die Nuwejaar
[00:00:50] Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer
[00:00:53] Vrolik klink die klanke van jou rooi kitaar
[00:00:56] Vertel ons nog 'n storie, van hartseer en van glorie
[00:00:59] Vertel ons jou planne vir die Nuwejaar
[00:01:10] Hy skryf die mooiste liedjies, van die oorlog tyd
[00:01:13] Van Boere en van Kakies en haar Majestyd
[00:01:16] Die oues dink dis leuens, maar die kinders dink dis waar
[00:01:19] Want hulle sien 'n sprokie in sy rooi kitaar
[00:01:22] Terwyl hy sing en speel, dans die mense vrolik rond
[00:01:25] Maar niemand merk die hoedjie eenkant op die grond
[00:01:29] En niemand sien die vrae in die oë wat staar
[00:01:32] Want almal word betower deur die rooi kitaar
[00:01:35] Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer
[00:01:38] Tokkel nog 'n deuntjie op jou rooi kitaar
[00:01:41] Maak jou eie woorde, speel 'n paar akkoorde
[00:01:44] Maak 'n dikker-dikker op die Nuwejaar
[00:01:47] Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer
[00:01:50] Vrolik klink die klanke van jou rooi kitaar
[00:01:53] Vertel ons nog 'n storie, van hartseer en van glorie
[00:01:57] Vertel ons jou planne vir die Nuwejaar
[00:02:07] Die was is reeds gepak, want die ure tik verby
[00:02:11] Die middagson sit hoog, hy moet verder ry
[00:02:14] Maar niemand vra hom ooit, waar hy kom of gaan
[00:02:16] En niemand soek 'n rede vir sy afskeidstraan
[00:02:22] Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer
您可能还喜欢歌手Anneli Van Rooyen的歌曲:
随机推荐歌词:
- Feelin [Joe Cocker]
- Time Machine [Call Me No One]
- 离去的秘密 [安泽泽]
- 不要一错再错 [黄晓君]
- Peace(Feat. Tia Ray 袁娅维) [方大同&袁娅维TIA RAY]
- hold住 [丁锐]
- 谁的人爱上谁的人 [萧玉鹏]
- It’s Hair Smelled Like Bonfire [Foxy Shazam]
- 那天被感动 [尹岳海]
- 祝福 [叶倩文]
- 红尘蝶恋 [苏青山]
- 今生兄弟 [谢三宝]
- Villa in der Schlossallee [Helene Fischer]
- Wisdom [Iona]
- Jump Down Spin Around [Harry Belafonte]
- The Bells Of St. Mary [Sam Cooke]
- Im Gonna Be Warm This Winter [Connie Francis]
- Love Gives Love Takes [The Corrs]
- Do I Worry(Yes I Do)(Remastered) [Brenda Lee]
- Make It Easy On Yourself [Jerry Butler&Dee Dee]
- Les Jardins Ouvriers (Les Illusions) [Live] [Serge Lama]
- Whiskey Under the Bridge [Brooks & Dunn]
- (Euro Mix) [Clon]
- 那个男孩 [汤川]
- Such Is Love, Such Is Life [The Miracles]
- 黄昏都市人 [草蜢]
- Bring It On Down To My House, Honey [Merle Haggard&The Strange]
- 爱你在心口难开(Live) [李薇薇]
- Volare [Dean Martin]
- I Believe [贾杰]
- My Man’s Gone Now [Julie London]
- Hands Across The Table [Fats Domino]
- Te Recuerdo Amanda(Operación Triunfo 2017) [Amaia]
- 送别 [韩红]
- 爱迷惑我 [银霞]
- Girl Who Washed Ashore [Family Of The Year]
- Cuando me vaya [Los Tres Diamantes]
- Hoy No Me Puedo Levantar [Yaneli]
- Since My Love Has Gone [Tony Bennett]
- Desafinado [Stan Getz]
- Freak [Lana Del Rey]
- 第三部 第060章 今天让我坏蛋到底吧! [曲衡]