《Luister Na Die Wind》歌词

[00:00:00] Luister Na Die Wind - Anneli Van Rooyen
[00:00:00] Written by:Celia Barnard, Christa Steyn
[00:00:05] As jy aleen deur bosse stap
[00:00:08] En die eensaamheid in jou hand kan vat
[00:00:11] As die son die stiltes stiller bak
[00:00:14] Luister na die wind
[00:00:17] Soos klip kop
[00:00:18] En soos doring bos
[00:00:20] Die eenlingskap
[00:00:21] Ken jy mos
[00:00:23] Want daar's dinge wat die wind vertel
[00:00:26] Wat mense nooit kan se
[00:00:29] Luister na die wind wat waai
[00:00:31] En skuur deur buffelgras
[00:00:35] Luister na sy fluister praat
[00:00:37] Soos riet silinder blaar
[00:00:40] Na kantates tussen blare
[00:00:43] Van die bos en kremetart
[00:00:46] En sifreen wat ons toevou in die nag
[00:00:52] As ek alleen deur ruigtes stap
[00:00:54] En die besies
[00:00:56] In die soetgras roep
[00:00:57] As die stiltes
[00:00:59] Tussen my en jou
[00:01:00] Soos 'n bosveld stilte le
[00:01:03] Verlange tussen my en jou
[00:01:06] Le
[00:01:07] Op die wind se vlerk
[00:01:09] N groen duif koer
[00:01:11] Is dit jou stem
[00:01:12] Of is dit net die wind
[00:01:15] Luister na die wind wat waai
[00:01:18] En skuur deur buffelgras
[00:01:21] Luister na sy fluister praat
[00:01:23] Soos riet silinder blaar
[00:01:26] Na kantates tussen blare
[00:01:28] Van die bos en kremetart
[00:01:31] En sifreen wat ons toevou in die nag
[00:02:03] Daar's
[00:02:03] Dinge wat die wind vertel
[00:02:06] Wat mense nooit kan se
[00:02:09] Die woorde wat in stiltes
[00:02:11] Tussen my en jou kom le
[00:02:14] Die wind vertel ons stories
[00:02:17] Van oranje kampvuur lig
[00:02:20] Luister na die wind
[00:02:23] Luister na die wind
[00:02:27] Daar's dinge wat die wind vertel
[00:02:30] Wat mense nooit kan se
[00:02:33] Die woorde wat in stiltes
[00:02:35] Tussen my en jou kom le
[00:02:38] Daar's dinge wat die wind vertel
[00:02:41] Wat mense nooit kan se
[00:02:44] Luister
[00:02:45] Luister
[00:02:46] Luister
[00:02:49] Na die wind
您可能还喜欢歌手Anneli Van Rooyen的歌曲:
随机推荐歌词:
- 因着爱 [饶嬿婷]
- SOMEONE IS YOU [After School]
- Boy + Angel [Hannah Cohen]
- One Touch [Sugababes]
- 尽诉心中情 [蔡国权]
- Passionate Kisses [Mary Chapin Carpenter]
- Girl(Album Version) [K-Ci And JoJo]
- 月朦胧鸟朦胧 [蔡幸娟]
- 快乐的日子 [李玉山]
- 绿草如茵 [高旗&超载]
- 你来了 [吴碧霞]
- 祝你快乐 [何宗霖]
- This Time [Troy Shondell]
- Should Be Higher(Dub Mix) [New Life Generation]
- Run To Me World [Bee Gees]
- If You Knew(Live At Carnegie Hall)(2004 Digital Remaster) [Nina Simone]
- Gern bereit (Love For Sale)(Remaster) [Hildegard Knef]
- Itsy Bitsy Teenie Weenie Yellow Polkadot Bikini [Brian Hyland]
- Winter Wonderland [Christmas Celebrities&New]
- I Do What I Do (Theme For 9 1/2 Weeks) (7’’ Version) [John Taylor]
- The Party’s Over Now [Noel Coward]
- Hafencafe [Queenbee]
- 爱有明天 [吴秀珠]
- 病了 [柯梦婷]
- Mon amant de Saint-Jean [Lucienne Delyle]
- Das hab’ ich in Paris gelernt [Chris Howland]
- Alone [Raon Lee]
- 爱的风筝 [王琴[黄梅戏]]
- Wicked Game [Chris Klfford]
- Show! (Feat. Alex & Tablo) [Alex&Tablo&郑仁]
- 何必来牺牲 [华语群星]
- I Believe [EMF]
- Losing Yourself [Pop Etc]
- 死心的理由 [夏夜]
- El Amor Estuvo Aquí [Leo Mattioli]
- Merry Christmas Baby(Remastered) [Charles Brown]
- Some Nights [Fun.]
- Mon Amie La Rose [Franoise Hardy]
- 一夜之间 [白天]