找歌词就来最浮云

《Bitter Bessie Dagbreek》歌词

所属专辑: Ek Wil Jou Ken 歌手: Anneli Van Rooyen 时长: 03:16
Bitter Bessie Dagbreek

[00:00:00] Bitter Bessie Dagbreek - Anneli Van Rooyen

[00:00:07] Bitter bessie dagbreek

[00:00:10] Bitter bessie son

[00:00:12] 'N spieel het gebreek

[00:00:15] Tussen my en hom

[00:00:19] Stap ek langs die grootpad

[00:00:22] Om daarlangs te draf

[00:00:25] Oral draai die paadjies

[00:00:28] Van sy woorde af

[00:00:32] Dennebos herrinnering

[00:00:35] Dennebos vergeet

[00:00:39] Het ek ook verdwaal

[00:00:41] Trap ek in my leed

[00:00:46] Pappegaai bont eggo

[00:00:49] Kierang kierang my

[00:00:53] Todat ek bedroe

[00:00:56] Weer die koggel kry

[00:01:05] Eggo is geen antwoord

[00:01:08] Antwoord hy alom

[00:01:11] Bitter bessie dagbreek

[00:01:16] Bitterbessie son

[00:01:24] Bitter bessie dagbreek

[00:01:29] Bitter bessie son

[00:01:37] Bitter bessie dagbreek

[00:01:40] Bitter bessie son

[00:01:42] 'N spieel het gebreek

[00:01:45] Tussen my en hom

[00:01:49] Stap ek langs die grootpad

[00:01:52] Om daarlangs te draf

[00:01:55] Oral draai die paadjies

[00:01:58] Van sy woorde af

[00:02:02] Dennebos herrinnering

[00:02:05] Dennebos vergeet

[00:02:09] Het ek ook verdwaal

[00:02:11] Trap ek in my leed

[00:02:16] Pappegaai bont eggo

[00:02:19] Kierang kierang my

[00:02:23] Todat ek bedroe

[00:02:26] Weer die koggel kry

[00:02:35] Eggo is geen antwoord

[00:02:38] Antwoord hy alom

[00:02:41] Bitter bessie dagbreek

[00:02:46] Bitterbessie son

[00:02:53] Bitter bessie dagbreek

[00:02:59] Bitter bessie son

随机推荐歌词: