找歌词就来最浮云

《Kolmanskop》歌词

所属专辑: Soos Ou Vriende 歌手: Anneli Van Rooyen 时长: 03:08
Kolmanskop

[00:00:00] Kolmanskop - Anneli Van Rooyen

[00:00:00] Composed by:Anneli Van Rooyen

[00:00:12] Vier kamer mure stom wag die ure

[00:00:17] Vir stemme iewers deur die dag

[00:00:23] Huise en balke gevreet deur die valke van tyd

[00:00:29] Kraak deur die nag

[00:00:33] Versteende wêreld gevou in die duine

[00:00:38] Gekwes deur die son en wind

[00:00:44] Die pale sal staan eensaam

[00:00:48] 'N Brandpunt van glorie verkwyn tot sand in jou hand

[00:00:56] Hoor jy nog saans die wals op jou vloer

[00:01:01] Lê klanke verskuil in papier teen jou muur

[00:01:07] Donker die dans van die gety

[00:01:12] Wat skyn in maskers wat lag rondom my

[00:01:18] Maskers is oral rondom my

[00:01:23] My voetstappe waarsku in lig en in skadu

[00:01:29] Die lewe hier is verby

[00:01:34] Sand paleis weelde

[00:01:37] Nou nog net beelde wat skyn in die woestyn

[00:01:45] Die son gooi sy lyne op jou paar saam fortuine

[00:01:51] Skitter op glas en op skerf

[00:01:56] Jou verhoog is 'n leemte

[00:02:00] Kandelare verbeelding jy onthaal slegs die onthou

[00:02:09] Hoor jy nog saans die wals op jou vloer

[00:02:14] Lê klanke verskuil in papier teen jou muur

[00:02:19] Donker die dans van die gety

[00:02:24] Wat skyn in maskers wat lag rondom my

[00:02:30] Hoor jy nog saans die wals op jou vloer

[00:02:35] Lê klanke verskuil in papier teen jou muur

[00:02:40] Donker die dans van die gety

[00:02:45] Wat skyn in maskers wat lag rondom my

[00:02:51] Maskers is oral rondom my

随机推荐歌词: