《Pampoen》歌词

[00:00:00] Pampoen - Steve Hofmeyr
[00:00:08] Sing sing jou woorde teen my vas
[00:00:16] Bring jou hele lewe in n tas
[00:00:24] Vat n trein na bloemfontein
[00:00:27] En die 506 na petrus steyn
[00:00:32] En as jy wil vat daar n bicycle
[00:00:40] Volg volg die grondpad teen die bult
[00:00:48] Hol oor die velde as jy wil
[00:00:56] Hier wag ek die jare om
[00:00:59] Vir n stofwolk op die horison
[00:01:03] Of iets soortgelyk wat soos jy lyk
[00:01:11] Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen
[00:01:15] En n trekker wat se tyres lek
[00:01:20] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:01:24] Kom jy by my intrek
[00:01:27] Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen
[00:01:31] En n plaas wat ek afbetaal
[00:01:36] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:01:40] Kom jy om my te haal
[00:01:48] Stuur stuur my liefde vir jou ma
[00:01:56] Maar as jy kom los haar net daar
[00:02:04] Want hiers net plek vir drie van ons
[00:02:08] Dis ek en jy en n afoor hond
[00:02:11] Sy naam is roof maar hys al jare doof
[00:02:20] Bring bring daai goedjies wat jou pla
[00:02:28] En ek maak n ring van ogies draad
[00:02:36] Ek spaar nog vir die diamant
[00:02:39] En n donkiekar vir die predikant
[00:02:43] Ek sal moet blomme leen tot dit eendag reen
[00:02:51] Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen
[00:02:55] En n trekker wat se tyres lek
[00:03:00] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:03:04] Kom jy by my intrek
[00:03:07] Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen
[00:03:11] En n plaas wat ek afbetaal
[00:03:16] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:03:20] Kom jy om my te haal
[00:03:23] Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen
[00:03:27] En n trekker wat se tyres lek
[00:03:32] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:03:36] Kom jy by my intrek
[00:03:39] Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen
[00:03:43] En n plaas wat ek afbetaal
[00:03:48] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:03:51] Kom jy om my te haal
[00:03:56] Kom jy om my te haal
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- Exploding Machines [Embrace]
- Night Life [Foreigner]
- Ode To...(Explicit) [Beastie Boys]
- Endlessly [Green River Ordinance]
- Lover, Come Back To Me [Billie Holiday]
- I Don’t Believe That’s How You Feel [Tanya Tucker]
- Et huomaa [Irina]
- Blueberry Hill [Cliff Richard]
- Put Your Hands Together [Smokie Norful]
- 王子和灰姑娘跳舞 [彭傲星&曹可心]
- The Beginning Of The End [Diablo]
- 信仰(Live) [萧敬腾]
- A Natural Woman [Pour L’Amour]
- Lovin’ Her Was Easier (Than Anything I’ll Ever Do Again) [Waylon Jennings]
- Future Disgrace(Album Version) [Superman Is Dead]
- Hey Jude(Ao vivo) [Luciano&Zezé Di Camargo]
- Ya Te Lo Dije [La Sonora Matancera&Celia]
- 我的皇后 [老陈酒]
- Chelsea Hotel #2 [Leonard Cohen]
- Am Tag als der Regen kam [Dalida]
- Mu i denn zum Stdtele hinaus (Wooden Heart) [Gus Backus]
- Rain In My Heart [Modern Talking]
- (幸福的日子) [As One[韩]]
- 小小音乐家 [风格童星组合]
- Fairy Tale [Frank Sinatra]
- Marriage Vow [Hank Snow&D.R]
- 心的位置已经空了 [马阿俊]
- 叠字天净沙 [陶红]
- 谁能真的超脱 [葛贝]
- Por una Mujer Bonita [Dueto R2]
- Dum Dum Dee Dum [Johnny Cymbal]
- What A Woman In Love Won’t Do [SANDY POSEY]
- El Dolor de Ser Pobre [RCCR]
- I Beg of You [Elvis Presley]
- Long Tall Sally [Elvis Presley]
- Redefine(Reissue) [Obituary]
- Dumpa mig [Veronica Maggio]
- Meu Primeiro Amor (Lejania) [Nara Leao]
- 曾经回忆 [西子]
- 小白的期末考试(罗小黑战记番外MV) [罗小黑]
- Dola Dola(Album Version) [Ashanti]