找歌词就来最浮云

《Bly My By》歌词

所属专辑: Ek Wil Jou Ken 歌手: Anneli Van Rooyen 时长: 03:15
Bly My By

[00:00:00] Bly My By - Anneli Van Rooyen

[00:00:14] Jy wat kaalvoet grootgeword het

[00:00:19] In 'n vreemde plek weg van my

[00:00:24] Jy wat seerlyf weggeloop het

[00:00:30] Na 'n wêreld naby my

[00:00:33] Ek vra jou

[00:00:36] Bly by my

[00:00:40] En neem my hart vir jou

[00:00:44] Ja ek vra

[00:00:46] Bly by my

[00:00:51] More de kyani en

[00:01:00] Jy wat binne in gekneus is

[00:01:05] En die seer wat jy saamdra in jou oë

[00:01:11] Jy wat stukkend en gebreek is

[00:01:16] Met hande uitgedroog en seer

[00:01:20] Ek vra jou

[00:01:21] Bly by my

[00:01:26] En neem my hart vir jou

[00:01:30] Ja ek vra

[00:01:32] Bly by my

[00:01:37] Sodat ek jou heel kan maak

[00:01:46] Jy wat in ysig koue winter

[00:01:52] Onder 'n strooikaros moes slaap

[00:01:57] Jy wat toe seerlyf weggeloop het

[00:02:02] Na nêrens maar tog na my

[00:02:05] Ek vra jou

[00:02:07] Bly by my

[00:02:12] En neem my hart vir jou

[00:02:16] Ja ek vra

[00:02:18] Bly by my

[00:02:23] Sodat ek jou heel kan maak

[00:02:38] Bly by my

[00:02:42] En neem my hart vir jou

[00:02:46] Ja ek vra

[00:02:48] Bly by my

[00:02:53] Sodat ek jou heel

[00:02:58] Kan maak

随机推荐歌词: