找歌词就来最浮云

《Jou Hart Is Weer Myne》歌词

所属专辑: Toeka Ma Local 歌手: Steve Hofmeyr 时长: 02:44
Jou Hart Is Weer Myne

[00:02:44] Jou hart is weer myne,

[00:02:44] Ons is weer bymekaar,

[00:02:44] Na soveel lange jare,

[00:02:44] Word liefdeswense waar.

[00:02:44] Jou hart is weer myne,

[00:02:44] Ek het jou nie verloor,

[00:02:44] Na soveel eensaam aande,

[00:02:44] Kom jy my weer bekoor,

[00:02:44] Jy het my lied gehoor.

[00:02:44] Die lewe was tog so soet vir my,

[00:02:44] Want jy was altyd daar,

[00:02:44] Maar toe het jy die gevoel gekry,

[00:02:44] My liefde was onwaar,

[00:02:44] My liefde was onwaar.

[00:02:44] Nou leer ek daar was 'n ander een,

[00:02:44] Wat jou van my wou steel,

[00:02:44] Met valse woorde wou hy jou hart,

[00:02:44] Met niemand anders deel,

[00:02:44] Met niemand anders deel.

[00:02:44] O waar is jy,

[00:02:44] Kom terug na my.

[00:02:44] Jou hart is weer myne,

[00:02:44] Ons is weer bymekaar,

[00:02:44] Na soveel lange jare,

[00:02:44] Word liefdeswense waar.

[00:02:44] Jou hart is weer myne,

[00:02:44] Ek het jou nie verloor,

[00:02:44] Na soveel eensaam aande,

[00:02:44] Kom jy my weer bekoor,

[00:02:44] Jy het my lied gehoor.

[00:02:44] Jou hart is weer myne,

[00:02:44] Ons is weer bymekaar,

[00:02:44] Na soveel lange jare,

[00:02:44] Word liefdeswense waar.

[00:02:44] Jou hart is weer myne,

[00:02:44] Ek het jou nie verloor,

[00:02:44] Na soveel eensaam aande,

[00:02:44] Kom jy my weer bekoor,

[00:02:44] Jy het my lied gehoor.

[00:02:44] Jou hart is weer myne,

[00:02:44] Ons is weer bymekaar,

[00:02:44] Na soveel lange jare,

[00:02:44] Word liefdeswense waar.

[00:02:44] Jou hart is weer myne,

[00:02:44] Ek het jou nie verloor,

[00:02:44] Na soveel eensaam aande,

[00:02:44] Kom jy my weer bekoor,

[00:02:44] Jy het my lied gehoor.

随机推荐歌词: