《Blou (Sonder Jou)》歌词

[00:00:00] Blou ((Sonder Jou)) - Monique
[00:00:16] Wat kan ek nog meer doen om jou te kry
[00:00:22] Wat kan ek sê dat jy by my sal bly
[00:00:30] Ons twee saam was al die wêreld deur
[00:00:36] Nou word my trane net meer en meer
[00:00:42] En ek vra jou Bly by my
[00:00:49] Is dit nou verby
[00:00:56] Dis blou in my hart sonder jou
[00:01:04] En al jou liefde wat ek onthou
[00:01:10] Dis blou in my hart sonder jou
[00:01:16] Sê my waar staan ek nou
[00:01:23] Sonder jou
[00:01:29] Oh ho oh
[00:01:35] Ek wonder of ons paaie weer sal kruis
[00:01:42] Daar is niks meer wat ek vir jou kan wys
[00:01:48] Is dit die moeite werd om te probeer
[00:01:55] Nou word my trane net meer en meer
[00:02:01] Is dit rêrig nou verby
[00:02:08] Ek vra jou Bly by my
[00:02:15] Dis blou in my hart sonder jou
[00:02:23] En al jou liefde wat ek onthou
[00:02:29] Dis blou in my hart sonder jou
[00:02:35] Sê my waar staan ek nou
[00:02:41] Sonder jou
[00:02:44] Oh ho oh
[00:02:49] Jy leef in my drome
[00:02:51] Dag gaan verby en ek soek jou hier by my
[00:02:56] Is daar 'n tyd
[00:02:58] Is daar 'n plek
[00:02:59] Wat jy sal wag vir my
[00:03:03] Volg in jou spore soek wat's verlore
[00:03:06] Sal al die seer alleen moet dra
[00:03:10] Het ons liefde gedraai
[00:03:11] Met die wind weg gewaai en
[00:03:13] Die dae verdwyn ek vra
[00:03:16] En ek vra jou Bly by my
[00:03:24] Is dit nou verby
[00:03:30] Dis blou in my hart sonder jou
[00:03:38] Al jou liefde wat ek onthou
[00:03:44] Dis blou in my hart sonder jou
[00:03:50] Sê my waar staan ek nou
[00:03:57] Sonder jou
[00:04:07] Sonder jou
[00:04:11] Sonder jou
您可能还喜欢歌手Monique的歌曲:
随机推荐歌词:
- 天才与白痴 [许冠杰]
- 流畅(Live) [常石磊]
- If Dreams Come True [Peggy Lee]
- 第046集_异世邪君 [大灰狼]
- Recorreremos El Mundo [Paula Rojo]
- 今年我们二十一二岁 [卡卡]
- Tissi-Dee [J.Karjalainen Yhtyeineen]
- 半奴半主坐书斋 [群星]
- Petrleo Do Futuro [Legiao Urbana]
- Now Is The Hour [Annette Funicello]
- Daddy [Julie London]
- Nine Pound Hammer [Hank Thompson]
- 不灭 [张若昀]
- It Came Upon A Midnight Clear [The Louvin Brothers]
- Ebb Tide [Bobby Freeman]
- Invitango [Brigitte Bardot]
- Lullaby In Rhythm [Peggy Lee]
- Big Bopper’s Wedding [The Big Bopper]
- Sren Banjomus [Otto Brandenburg]
- I’ve Got a Crush on You [Ella Fitzgerald]
- Shine On(Original) [L.F.P.]
- Glorious Day (Living He Loved Me) - Original key with background vocals(Performance Track) [Casting Crowns]
- Horror Show [The Birthday Massacre]
- Tonight(FP Radio Edit) [Jay Sean]
- 梦里草原 [李娜]
- 暮春寒 [兔裹煎蛋卷]
- Twenty Flight Rock(1957 Version) [Eddie Cochran]
- Новый год [Сергей Лазарев]
- 一见钟情 [林韵寒]
- Get Set For The Blues [Julie London]
- 男人就靠一张嘴(DJ版伴奏) [郎军]
- Le sabotier [André Claveau]
- 怙主龙萨 [吉祥如意]
- Ne to s náma pjde ke dnu(Live) [Harlej]
- Want [Lagwagon]
- Deep Inside [The Hit Co.]
- Alabama Bound [Leadbelly]
- In the Jailhouse Now(Remastered) [Jimmie Rodgers]
- アップサイドダウン [久保田利伸]
- 和你一起 [黄泰翼]
- Foreign Fields(Yung Gud Remix) [Kacy Hill]
- Can I Get A Witness [Marvin Gaye]