《Telefoongesprek》歌词

[00:00:00] Telefoongesprek - Coenie De Villiers
[00:00:01] Daar was 'n tyd dis waar
[00:00:05] Dat sy uit sy hand kon eet;
[00:00:09] Is dit genoeg om dit te weet
[00:00:12] In hierdie dae
[00:00:18] Dis moeilik om te sê
[00:00:21] Waar die skeuring werklik lê
[00:00:25] En hy wonder:
[00:00:27] Sou dit help om te beding
[00:00:34] Want in elke sin skuil daar 'n swaard
[00:00:42] In elke woord wag daar 'n lem
[00:00:49] Die patroon is so gevestig so bestem:
[00:00:57] Elk' gesprek 'n doodloopstraat
[00:01:03] Hy bel dus desperaat
[00:01:07] 'N kennis van weleer:
[00:01:12] Kan ek jou sien miskien
[00:01:16] Ja natuurlik ek verstaan
[00:01:21] En die kinders is belangrik
[00:01:24] Nee nog self geen kind of kraai nie
[00:01:28] Ek wil my jeug nie so verraai nie
[00:01:32] Tot siens dan
[00:01:33] Gee my groete aan jou man
[00:01:39] Tot siens dan
[00:01:41] Gee my groete aan jou man
[00:02:00] Daar was 'n tyd dis waar
[00:02:03] Dat sy uit sy hand kon eet;
[00:02:07] Is dit genoeg om dit te weet
[00:02:10] In hierdie dae
您可能还喜欢歌手Coenie De Villiers的歌曲:
随机推荐歌词:
- 宝贝不要哭 [阿亮]
- 一路上有你 [雨宗林&杨蔓]
- Your World And My World [Compilation]
- 九九艳阳天 [奚秀兰]
- 三侠剑011集 [单田芳]
- 花木兰0063 [单田芳]
- What Is This Thing Called Love [Rosemary Clooney]
- The Last Trick [Anja Garbarek]
- Santa Claus Is Comin’ To Town [Lonestar]
- 圣诞祝福歌 [百页轩竹]
- 为你伤悲为你醉 [刘孟哲]
- Dear Future Husband [Meghan Trainor]
- 题乌江亭 [历史听我的]
- 最佳位置 [赵学而]
- Mean Mama Blues [Ernest Tubb]
- 亲爱朋友 [邰正宵]
- Errinho A Toa [Maysa]
- La Vie En rose [Louis Armstrong]
- Smile [Tony Bennett]
- Changin’ Times(Live) [Nazareth]
- Little Darlin’ [Sheila]
- A Cottage for Sale [Billy Eckstine]
- Angels Falling(Album Version) [Cindy Morgan]
- Settin’ the Woods on Fire [Hank Williams]
- Te Amo y Te Amo [Felipe Pelaez&Zabaleta]
- Nostalgi 3Millioner [Tomine Harket&Unge Ferrar]
- 光阴 [毛华锋]
- ? [Irak]
- Do I Worry? [Frank Sinatra]
- Moanin’ at Midnight [Howlin’ Wolf]
- China中国 [肖光伟]
- P.S. I Love You [Frank Sinatra]
- Colombia Heights (Te Llamo)(Clean) [Wale&J Balvin]
- 普巴金刚心咒 [次仁旺修]
- Face To Face [Rock Riot]
- London Girls [The Hit Co.]
- Mr. Vain [Disco Fever]
- Make It Easy on Yourself(LP版) [Dionne Warwick]
- こころのたまご [守护甜心]
- 大舌头 [谢彬彬]
- 缘尽世间 [云の泣]