《Die See by Paternoster》歌词
[00:00:00] Die See by Paternoster - Coenie De Villiers/Errol Dyers
[00:00:19] Die see by paternoster
[00:00:22] Is 'n ander see meneer
[00:00:27] Hierlangs ken hy wind en reën en ken hy stormweer
[00:00:33] Wat grys en koud kombers maak
[00:00:37] 'N visser nederig hou
[00:00:40] Ja hierdie is 'n see meneer
[00:00:44] Selfs soeter as 'n vrou
[00:00:48] Die see hier by saldanha
[00:00:51] Het 'n hart meneer ek sweer
[00:00:54] Hy wis alles van verlange ken die eensaamheid se seer
[00:01:03] En as die skuite iewers dobber
[00:01:05] Op die branding van die baai
[00:01:09] Gee hy kreef diep uit sy brandkluis
[00:01:12] Ja daar's vis hier op ons kaai
[00:01:19] Kom lê vanaand by my my lief
[00:01:21] Die see sal aanhou dreun
[00:01:26] Ja lê vanaand by my my lief
[00:01:29] Die mishoring sal kreun
[00:01:33] En diep diep in die nanag steeds
[00:01:36] Die morester bly roep
[00:01:40] Deurnag wieg my bootjie
[00:01:43] In die donker langs jou sloep
[00:01:53] In jacobsbaai se see meneer
[00:01:57] Kan jy jou nette sprei
[00:02:00] Laat sak maar deur die deining
[00:02:02] Ja daar's vis in die kontrei
[00:02:08] Die hemel word 'n koepel
[00:02:10] Waaronder ons kan werk
[00:02:14] Die see word hier 'n katedraal
[00:02:18] En die oseaan ons kerk
[00:02:24] Kom lê vanaand by my my lief
[00:02:26] Die see sal aanhou dreun
[00:02:31] Ja lê vanaand by my my lief
[00:02:34] Die mishoring sal kreun
[00:02:37] En diep diep in die nanag steeds
[00:02:41] Die morester bly roep
[00:02:45] Deurnag wieg my bootjie
[00:02:48] In die donker langs jou sloep
[00:02:55] Luister na die see my kind
[00:02:58] En luister na die wind
[00:03:01] Jou hart sal hier kom nesmaak
[00:03:05] En die weskus aan jou bind aan jou bind
[00:03:11] Kom lê vanaand by my my lief
[00:03:16] Die see sal aanhou dreun
[00:03:20] Ja lê vanaand by my my lief
[00:03:23] Die mishoring sal kreun
[00:03:27] Kom lê vanaand by my my lief
[00:03:30] Die see sal aanhou dreun
[00:03:34] Ja lê vanaand by my my lief
[00:03:37] Die mishoring sal kreun
[00:03:41] En diep diep in die nanag steeds
[00:03:44] Die morester bly roep
[00:03:48] Deurnag wieg my bootjie
[00:03:51] In die donker langs jou
[00:03:54] Father nos dead
[00:03:55] Donker langs jou sloep
您可能还喜欢歌手Coenie De Villiers&Errol 的歌曲:
随机推荐歌词:
- 走っておいで恋人よの [谷村新司]
- 倒带 [蔡依林]
- Out Of My Hands [Green River Ordinance]
- 爱护小树苗 [儿童歌曲]
- Wire [Alessi’s Ark]
- 借借你肩膊(电影 ”爱与诚 ”歌曲) [陈晓东]
- 那无你是要按怎 [卓依婷]
- When Glory Beckons [Bolt Thrower]
- Same Changes [Sam Phillips]
- 伤心酒吧街(最热 Dj) [韩超]
- Sa La La Li [英文歌曲]
- No Evil [MAGIC!]
- 肯定する [ハルカトミユキ]
- 最佳时代 [王阳]
- 无奈的爱恋 [吴沙]
- SUMMER TIME MAGIC [TWO-J&SAY]
- In My Diary [Etta James]
- Les Filles Du Bord De Mer [Adamo]
- 月圣ノ苍炎曲 [榊原ゆい]
- Bakit Iniwan Na [Freestyle]
- あなたのすべてを [邓丽君]
- Tra-La-La [Pat Boone]
- Sola [Edith Marquez]
- Sin Medida [Lorena]
- All American Boy [Bobby Bare]
- 离 [瞳兮乐]
- Dream [Roy Orbison]
- Live Forever(Live at Wembley Stadium, 2000) [Oasis]
- Country Blues [Dock Boggs]
- Ricky Millions [Smino&Drea Smith]
- Meine beste Freundin Conni(Intro-Song) [Conni]
- Maybe(2001 Remastered) [Eddie Fisher]
- 爱几时散 [马达]
- 发现照片 [赵麟]
- サイバトロンばんざい [こおろぎ’73]
- You Are My Lucky Star [Tommy Dorsey&D.R]
- 一个人江湖 [亦 辰]
- Oncle Archibald [Georges Brassens]
- 龙须巷 [余柏言]
- I’ve Got a Crush on You [Sarah Vaughan]
- What a wonderful world + New york new york(Live) [张韶涵]
- Ne T’En Va Pas(Album Version) [Salvatore Adamo]