《Moenie Weggaan Nie》歌词

[00:00:00] Moenie Weggaan Nie - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:J.Brel/F. Rautenbach
[00:00:24] Moenie weggaan nie
[00:00:29] Jy moet liewer vergeet
[00:00:31] Maar
[00:00:31] Jy moet net onthou
[00:00:32] Verby is verby
[00:00:34] Wis uit die tyd
[00:00:36] Van misverstand
[00:00:37] En die tyd verspil
[00:00:40] Die aanhou probeer
[00:00:41] Om te vergeet
[00:00:43] Van die weggaantyd
[00:00:46] Gister het gebeur
[00:00:47] Moenie weggaan nie
[00:00:49] Moenie weggaan nie
[00:00:51] Moenie weggaan nie
[00:00:53] Moenie weggaan nie
[00:00:56] Moenie weggaan nie
[00:00:59] Moenie
[00:01:00] Ek belowe jou nou
[00:01:02] Gepêrelde dou
[00:01:04] Juwele van reën
[00:01:05] Want so word ons een
[00:01:07] Ek sal die aarde verskuif
[00:01:09] Tot lank na my dood
[00:01:10] Met glans jou beklee
[00:01:12] In goue lig doop
[00:01:13] Ek gee jou 'n ryk
[00:01:15] Waar die liefde regeer
[00:01:16] Soos die liefde ons leer
[00:01:18] In ons klein koninkryk
[00:01:21] Moenie weggaan nie
[00:01:23] Moenie weggaan nie
[00:01:26] Moenie weggaan nie
[00:01:29] Moenie weggaan nie
[00:01:33] Kom luister na my
[00:01:36] In elke dag taal
[00:01:38] Vertel ek vir jou
[00:01:40] 'N Liefdesverhaal
[00:01:42] Twee mense leer
[00:01:43] Twee harte versmelt
[00:01:45] Een liefde ontvlam 'n tweede keer
[00:01:49] Ek vertel 'n verhaal
[00:01:51] Van 'n koning se nood
[00:01:52] Hy sterf van sy liefde
[00:01:55] Want weggaan is dood
[00:01:57] Moenie weggaan nie
[00:02:00] Moenie weggaan nie
[00:02:02] Moenie weggaan nie
[00:02:04] Moenie weggaan nie
[00:02:08] Het jy al gesien
[00:02:10] Hoe 'n verkluimde vulkaan
[00:02:12] Wat afgeleef lyk aan die brand kan slaan
[00:02:15] Ek dink dit is waar
[00:02:17] 'N Veldbrand wat brand
[00:02:18] Maak ryker die oes
[00:02:20] As 'n ryk somersjaar
[00:02:22] En kom die nag
[00:02:24] Verhelder die lug
[00:02:25] As die rooi en die blou
[00:02:28] In die aandskemer trou
[00:02:30] Moenie weggaan nie
[00:02:32] Moenie weggaan nie
[00:02:35] Moenie weggaan nie
[00:02:38] Moenie weggaan nie
[00:02:43] So min bly nou oor
[00:02:46] Ek huil nie meer
[00:02:48] Ek praat nie meer nie
[00:02:50] Ek wil nie meer nie
[00:02:52] Ek is nie meer nie
[00:02:54] Die lewe is leeg
[00:02:56] Is leeg sonder jou
[00:02:59] Maak my die skaduwee van jou skadu
[00:03:03] Maak my die eggo
[00:03:05] Van die woorde uit jou mond
[00:03:07] Van jou voetstap op die grond
[00:03:10] Moenie weggaan nie
[00:03:12] Moenie weggaan nie
[00:03:15] Moenie weggaan nie
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 零藉口 [方力申]
- 当雪花爱上梅花 [牛朝阳]
- あなたに好きと言われたい (Instrumental) [奥華子]
- せがれ [D.W.ニコルズ]
- 山水寄情 [朱逢博]
- From Heart To Heart [Bad Boys Blue]
- Always On My Mind [Big Fat Snake]
- 80、90后记忆中的影视金曲(酷我音乐调频Vol.99) [莫大人&萱草]
- 回首 [王喆[男]]
- 想重新来过 [Mural]
- Stones in My Passway [Robert Johnson]
- 麻烦制造者 [邱锋泽]
- Negro Gato [Luiz Melodia]
- I Want A Little Girl [Titus Turner]
- La Nocturna [Mercedes Sosa]
- The Nearness of You [Nancy Wilson with George ]
- Yumeni Eru Pattexisieru [Anime Project]
- Never Leave You(Made Famous by Trinchy Stryder & Amelie) [DJ Hip Hop Masters]
- He Walked On Water [The Hit Crew]
- Cherry Red [Big Joe Turner with Orche]
- Hey Jude [It’s a Cover Up]
- Never Close Your Eyes [Alex Day]
- God Only Knows [Neil Diamond]
- 巴拉巴拉巴拉 [海潮哥]
- To Thine Own Self(Reprise) [Brian D’Arcy James&John C]
- What Can I Say I’m Sorry [Nat King Cole]
- Come Fly With Me [Frank Sinatra&Billy May &]
- Little White Bull [Tommy Steele]
- Poisonous Tongues [Trail Of Tears]
- 心底 [焦佳欣]
- 有你的冬天就不会冷 [何君琪]
- Quedate [Miguel Gallardo]
- No One Home(Radio Edit) [Ana Criado&Omnia]
- Change [Tears for Fears]
- Deux Autres Bieres [Offenbach]
- When You Smile [The Flaming Lips]
- Voice in Headphones [Mount Eerie&Julie Doiron&]
- Looking for Some Girls(Megaman Mix) [Kandyman]
- Ring Of Fire [Friday Night At The Movie]
- 给我一点空间 [兔小贝]
- 爱过才重要 [史佳豪]
- The Feast and The Famine(Explicit) [Foo Fighters]