找歌词就来最浮云

《Onder Jou Asem》歌词

所属专辑: My Ou Tante Koba 歌手: Laurika Rauch 时长: 03:52
Onder Jou Asem

[00:00:00] Onder Jou Asem - Laurika Rauch

[00:00:00] Written by:Riku Latti

[00:00:21] Ek het jou benader

[00:00:24] Op jou seepkis op jou boeg

[00:00:28] Jy het my verower

[00:00:31] Maar ek moes vir jou swoeg

[00:00:35] Wie was jy toe ek jou kry

[00:00:39] Met jou wêreld op sy plek

[00:00:43] Wonder jy wat ons sou maak

[00:00:46] Het jou weerstand my getraak

[00:00:50] Oe jy's my swak punt groot begeerte

[00:00:58] Oe lei my na jou groot begeerte

[00:01:06] Oe wys my wie's jy groot begeerte

[00:01:32] Ek het jou verafgood

[00:01:35] In ons kamer op ons bed

[00:01:39] Jy het my verower

[00:01:42] Ek dag ek sê maar net

[00:01:46] Oe jy's my swak punt groot begeerte

[00:01:55] Oe lei my na jou groot begeerte

[00:02:03] Oe wys my wie's jy groot begeerte

[00:02:11] Onder jou asem onder jou wese is ek

[00:02:18] Onder jou asem onder jou wese word ek

[00:02:25] Onder jou asem onder jou wese is ek

[00:02:33] Onder jou asem onder jou wese word ek tuis

[00:03:19] Lank was ons tesame

[00:03:22] Lank was ons alleen

[00:03:26] Jy en ek en ek en jy

[00:03:29] Ek dink aan ons aaneen

[00:03:33] Ek het jou benader

[00:03:36] Op jou seepkis op jou boeg

[00:03:40] Wonder jy wat ons sou maak

[00:03:43] Het jou weerstand my getraak