《Stille Waters》歌词

[00:00:00] Stille Waters - Laurika Rauch
[00:00:00] Written by:Christopher Torr
[00:00:29] Jy't gesê ons liefde sal bly staan
[00:00:36] Al tuimel al die berge in die oseaan
[00:00:44] Doen vir my 'n gunsie voor jy gaan
[00:00:52] Gooi vir my 'n klippie
[00:00:54] 'N klippie in die oseaan
[00:01:05] Wie sal ooit die liefde kan verstaan
[00:01:13] Nader as 'n hartklop verder as die maan
[00:01:20] Daar is 'n tyd van kom en 'n tyd van gaan
[00:01:28] Dit het ek gelees maar
[00:01:31] Hoe sal ek dit ooit verstaan
[00:01:40] En kyk hoe sak die sekelmaan
[00:01:48] In die stille oseaan
[00:01:55] Stille waters diepe grond
[00:02:04] Onder draai die duiwel
[00:02:06] Onder draai die duiwel rond
[00:02:38] Miskien is liefde net 'n fantasie
[00:02:46] Dis nie alles maanskyn en rose nie
[00:02:53] Jy was vir 'n rukkie aan my sy
[00:03:01] Was jy net 'n bietjie
[00:03:04] Net 'n bietjie lief vir my
[00:03:14] Miskien is daar 'n plek vir ons twee saam
[00:03:21] Anderkant die berge van die maan
[00:03:29] En as die maan weer opkom sal ek onthou
[00:03:37] Ek was vir 'n rukkie
[00:03:39] Ook 'n bietjie lief vir jou
[00:03:50] Ek was vir 'n rukkie
[00:03:53] Ook 'n bietjie lief vir jou
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- YOYO舞步 [谢金燕]
- 单身 [洪亦平]
- ふわふわ [加藤英美里]
- Train(Album Version) [Lori Carson]
- I W.I.N.(Album Version) [Burning Spear]
- A Feeling [Throwing Muses]
- 四季 [王梵瑞]
- Together Forever [Eliane]
- Gib dem Wind eine Chance [Stefanie Hertel]
- 酔いどれて [桂銀淑]
- 你埋葬了我对你的心 [雨中百合]
- The Last High (Edit) [The Dandy Warhols]
- 爱情让我们天长地久 [何遇程]
- 兄弟辛苦了(DJ版) [孙旭&DJ7爷]
- Life Lesson [Wayne Marshall]
- Whoa Mule (Shine) [Bo Diddley]
- Me Gusta También [La Barra]
- Just Cruisin’(Album Version) [Will Smith]
- Ain’t That Love [Brenda Lee]
- Be Mine [Preston Jackson]
- You’d Be So Easy to Love [Frank Sinatra]
- Don’t Judge Me(Dave Aude Remix) [Chris Brown]
- For The Good Of Your Country [Billie Holiday&Jimmy Rush]
- 想 [临时演员乐队]
- 牵手走世界 [陈茂源]
- 写给别人的歌拿回自己唱,大不同!(2) [子劲]
- The Sign [D.J. Rock 90’s]
- 路的幸福站 [杨晓聪]
- 有一万种理由说分手 [刘雨Key]
- Spare Me a Little(Live at Jorgensen Auditorium, University of Connecticut, Storrs,) [Fleetwood Mac]
- Somebody to Love(Stereo Version) [Jefferson Airplane]
- Tokyo Calling [多田慎也]
- 牛犁歌 [凤飞飞]
- Joy to the World [The Church Of Leeds Paris]
- I Put A Spell On You [The Hit Crew]
- I Want You Back [Martha Reeves & The Vande]
- Please Don’t Go [Lo mejor de Eurodance]
- The Chipmunk Song [David Seville]
- Everlasting Love [David Ruffin]
- 红河谷 [吉他]
- 野蔷薇(Live) [田冰冰]
- 爱上一个人好累(Remix) [陈玉建&DJ阿远]