《Die Mense Op Die Bus》歌词

[00:00:00] Die Mense Op Die Bus - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Christopher Torr
[00:00:26] Die mense op die bus beskou
[00:00:29] Die liefde soos die oggenddou
[00:00:33] My hart is lankal reeds gebreek
[00:00:37] Ek het dit net net weggesteek
[00:00:41] Dalk is die liefde soos die reën
[00:00:44] Dit sal die aarde plek plek seën
[00:00:48] Die mense op die bus sê ja
[00:00:52] Verspreide buie hier en daar
[00:00:55] Sing vir my saggies sing van die reën
[00:01:00] Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen
[00:01:04] My hart is al lankal lankal gebreek
[00:01:09] Ek het jou bynaam jou bynaam vergeet
[00:01:13] Die mense op die bus wil hoor
[00:01:17] Waar het jy eers jou hart verloor
[00:01:21] Die mense op die bus sê nee
[00:01:25] Daar's baie visse in die see
[00:01:28] My hart is amper weer gebreek
[00:01:32] Ek het dit net net weggesteek
[00:01:36] Die mense op die bus beskou
[00:01:39] Die liefde soos die oggenddou
[00:01:43] Sing vir my saggies sing van die reën
[00:01:47] Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen
[00:01:52] My hart is al lankal lankal gebreek
[00:01:57] Ek het jou byna jou byna vergeet
[00:02:02] Sing vir my saggies sing van die reën
[00:02:06] Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen
[00:02:11] My hart is al lankal lankal gebreek
[00:02:16] Ek het jou byna jou byna vergeet
[00:02:21] Ek het jou byna jou byna vergeet
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 简单 [熊宝贝]
- Confessin’(That I Love You) [Frank Ifield]
- 朋友(电影「龙兄虎弟」歌曲) [谭咏麟]
- 给我一点时间 [李为]
- Mean to Me [Diana Ross]
- Do What I Say [Bo Diddley]
- 女儿的摇篮曲 [洛天依]
- God Bless the Child [Billie Holiday&Her Orches]
- Paradise [The Supremes]
- Fell On Black Days(Video Version) [Soundgarden]
- Medley [James Brown]
- Leaning on the Everlasting Arms [Burl Ives]
- Big Night Blues [Blind Lemon Jefferson]
- Change Partners [Fred Astaire]
- How High The Moon [Sarah Vaughan]
- Run in the Night [Amii Stewart]
- Adios Paloma [Chavela Vargas]
- That Starlit Hour - Original [Ella Fitzgerald]
- Cuentame [Ivan&Fran]
- The Lion’s Mouth [Kajagoogoo]
- All I Want for Christmas Is You [Beata&Nick Sinckler]
- Sweet Danger [Judy Garland]
- Last Night [Little Walter]
- Fragment 92 [Claudio Abbado&Berliner P]
- Forca [Nelly Furtado]
- Some Kinda Wondergul [Tony Orlando]
- Not Me [The Orlons]
- I Only Have Eyes For You [野狼王的士高]
- The River Seine [Dean Martin]
- Mean Little Mama [Roy Orbison]
- 乾坤令 [帝王傲]
- Run With The Wolf [Rainbow]
- Drifter’s Sunrise [Jamie Hoover]
- True [80s Chartstarz&G.Kemp]
- 常言说不看僧面 [霍春明]
- Chicago [Frank Sinatra]
- Wish I Didn’t Miss You(Instrumental) [The Hit Crew]
- I Want You to Be My Baby [Lillian Briggs]
- Love Is Here to Stay [Tony Bennett&Ralph Burns’]
- 人鬼情缘片头曲 [网络歌手]
- 190魔妃太难追 [沈清朝]
- The Babysitter [Pulp]