《Ek Roep Jou Naam》歌词

[00:00:00] Ek Roep Jou Naam - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Wouter Van De Venter
[00:00:14] Deur die kortpad van my lewe
[00:00:17] Deur die reis van my bestaan
[00:00:21] Oor berge en deur stede
[00:00:24] Word hierdie pad vir my gemaak
[00:00:27] En ek roep jou naam
[00:00:34] En jy hoor my
[00:00:37] En jy verstaan
[00:00:41] Ja ek roep jou naam
[00:00:48] En jy hoor my
[00:00:50] En jy verstaan
[00:00:55] Ek raak soms bang as ek alleen is
[00:00:58] As ek my hande soms laat sak
[00:01:01] Ek raak bang as alles te veel raak
[00:01:05] En hierdie wêreld my vasvat
[00:01:08] Ja dan roep ek jou naam
[00:01:15] En jy hoor my
[00:01:18] En jy verstaan
[00:01:22] Ja ek roep jou naam
[00:01:29] En jy hoor my
[00:01:32] En jy verstaan
[00:01:36] Lewe om te vergewe
[00:01:42] Om te aanvaar
[00:01:50] Baklei vir my as ek weer sag raak
[00:01:56] My bewaar
[00:02:05] As die son sak hier in Gauteng
[00:02:08] En die nag weer vir my waai
[00:02:12] Die sterre in die hemel
[00:02:15] En ek die wêreld kan aflaai
[00:02:19] Ja dan roep ek jou naam
[00:02:25] En dan hoor jy
[00:02:28] En jy verstaan
[00:02:32] Ja ek roep jou naam
[00:02:39] En jy hoor my
[00:02:42] En jy verstaan
[00:02:47] Lewe om te vergewe om te aanvaar
[00:03:00] Baklei vir my as ek weer sag raak
[00:03:35] Roep jou naam
[00:03:48] Roep jou naam
[00:04:03] Roep jou naam
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 爱得刚好 [周慧敏]
- Depend on you(10th Anniversary version) [浜崎あゆみ]
- End of the World(NEXT LEVEL LIVE CDver.) [浜崎あゆみ]
- 安妮 [王杰]
- 我的爱你不接受 [李婷]
- Perfect Two [Ceej]
- 你我那虚伪的爱 [夏兮篱]
- 奇蹟のビッグ·ファイト [影山ヒロノブ]
- Joonatan [Jussi Hakulinen]
- Fascination [Richard Tauber]
- Horsemen [The Bees]
- Dounia(Explicit) [Rohff]
- It’s Funny to Everyone but Me [Frank Sinatra]
- Jingle Bells [Graham Bonney]
- Lightning Bolt(Acoustic Version|Pearl Jam Cover) [Bar Lounge]
- I Don’t Stand A Ghost Of A Chance [Patti Page]
- Dust My Broom [ZZ Top]
- LOVE ME LIKE YOU DO(RP Mix) [Sarah]
- Colours Of My Life [The Seekers]
- The Girl from Ipanema [Brazillian Party DJs]
- O russo e ’a rossa [Renato Carosone]
- Speak Up Now [Flawes]
- Algo Personal(En El Luna Park - Argentina) [Joan Manuel Serrat&Joaquí]
- Guess Who? [B.B. King]
- 繁华市集(Live) [詹雯婷]
- Uncover(Millesim Remix) [Millesim&Zara Larsson]
- Dinah [Cliff Edwards]
- They Can’t Take That Away from Me [Frank Sinatra]
- Letter To God(Album Version) [Sheryl Crow]
- 心灵之旅 [王娟]
- 不哭泣不放弃 [许明坤]
- 有了你 [孔祥薇]
- Can You Feel the Love Tonight(End Title|From ”The Lion King”/Soundtrack Version) [Elton John]
- I Know U Like [Bangs&Click Fablice]
- Popular [Original Cast]
- I Miss You So(Live) [Chris Connor]
- 时间都去哪儿了 [自己]
- Anastasia [Pat Boone]
- 界 [聂禹]
- Sugar [Running Hits]
- 花开了 [Wings[韩]]
- 男人酒女人泪(伴奏) [陈瑞]