找歌词就来最浮云

《Nuwe Wyn》歌词

所属专辑: My Ou Tante Koba 歌手: Laurika Rauch 时长: 03:55
Nuwe Wyn

[00:00:00] Nuwe Wyn - Laurika Rauch

[00:00:00] Written by:Louis Brittz

[00:00:15] As die dinge woorde raak en my woorde aanhou leeg raak

[00:00:21] As die liedjies en die mooi gedigte wat ek bring nie meer uit

[00:00:27] Liefde kom en die liefde gaan

[00:00:30] En die liefde gaan verby

[00:00:34] My eerste liefde het gou vergaan

[00:00:37] Net 'n skaduwee wat oorbly

[00:00:42] Here skink in my

[00:00:45] Nuwe wyn minder woorde nuwe wyn

[00:00:50] Skinkergees bring

[00:00:52] Nuwe wyn sielsjampanje nuwe wyn

[00:00:57] Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn

[00:01:02] Beste wyn soetste wyn die nuwe wyn

[00:01:20] As my siel van droogte kraak en die water nie meer werk nie

[00:01:26] As die loot die wingerdstok se sap nie meer kan proe nie

[00:01:32] Die bruidegom het die beste wyn vir laaste uitgehou

[00:01:39] Hy maak die water sielewyn

[00:01:42] En hy hou dit uit na jou

[00:01:47] Here skink in ons

[00:01:50] Nuwe wyn minder woorde nuwe wyn

[00:01:55] Skinkergees bring

[00:01:57] Nuwe wyn sielsjampanje nuwe wyn

[00:02:02] Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn

[00:02:07] Beste wyn soetste wyn die nuwe wyn

[00:02:13] Dis vir die dronkword van die gees

[00:02:17] Vir die Hooglied-bruid van God wees

[00:02:20] Vir die doodbloei van die vlees

[00:02:24] Vir vervulling en vervulling en vervulling van die gees ooo

[00:02:35] Nuwe wyn minder woorde nuwe wyn

[00:02:40] Skinkergees bring

[00:02:42] Nuwe wyn sielsjampanje nuwe wyn

[00:02:47] Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn

[00:02:52] Beste wyn soetste wyn die nuwe wyn

[00:03:07] Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn

[00:03:12] Beste wyn soetste wyn die nuwe wyn

[00:03:22] Nuwe wyn minder woorde nuwe wyn

[00:03:29] Nuwe wyn sielsjampanje nuwe wyn

[00:03:36] Nuwe wyn

[00:03:39] Nuwe wyn

[00:03:43] Nuwe wyn