找歌词就来最浮云

《Ontvlugting》歌词

所属专辑: Hierdie Reis 歌手: Charlotte Margiono&Frans 时长: 03:03
Ontvlugting

[00:00:00] Ontvlugting - Charlotte Margiono/Frans Ehlhart

[00:00:25] Uit hierdie Valkenberg het ek ontvlug

[00:00:33] En dink my nou in Gordonsbaai terug

[00:00:41] Ek speel met paddavisse in 'n stroom

[00:00:49] En kerf swastikas in 'n rooikransboom

[00:00:58] Ek is die hond wat op die strande draf

[00:01:02] En dom-allenig teen die aandwind blaf

[00:01:14] Ek is die seevol

[00:01:17] Wat verhongerd daal

[00:01:22] En dooie nagte opdis as 'n maal

[00:01:31] Die God wat jou geskep het uit die wind

[00:01:40] Sodat my smart in jou volmaaktheid vind

[00:01:51] My lyk le uitgespoel in wier en gras

[00:02:03] Op all die plekke

[00:02:13] Waar ons eenmaal was