《Die Lied Van Die Gebreekte Riete》歌词

[00:00:00] Die Lied Van Die Gebreekte Riete - Charlotte Margiono/Frans Ehlhart
[00:00:05] Die wind uit die torwana berge
[00:00:07] Het haar skoot vol mos
[00:00:10] Sy dra 'n slapende kind
[00:00:12] Sy siteer die sterre
[00:00:15] Met die stem van breë waters
[00:00:17] Teen die wit gebeente van die dag
[00:00:30] Die wind uit die torwana berge
[00:00:33] Oewerloos sonder horison sonder seisoene
[00:00:36] Het die gesig van alle mense
[00:00:41] Het die aalwyn van die wêreld voor haar bors
[00:00:46] Het die lam van alle vreugde oor haar skouer
[00:00:51] En die laksman van elke dagbreek in haar oë
[00:01:06] Die wind uit die torwana berge
[00:01:09] Met haar skoot vol mos
[00:01:11] Dra 'n slapende kind
[00:01:17] Dra 'n nag van distels
[00:01:22] Dra 'n dood sonder duisterheid
[00:01:28] En waai deur die gebreekte riete
您可能还喜欢歌手Charlotte Margiono&Frans 的歌曲:
随机推荐歌词:
- Spirit of the Season [Alan Silvestri]
- Face In A Crowd [Dean Martin]
- 草原时光 [丹巴旺姆]
- The World We Used to Know [Scorpions]
- Superwoman(Where Were You When I Needed You) [Noel Pointer]
- O Delegado No Coco [Luiz Gonzaga]
- Squeeze [Y&T]
- My Prayer [The Platters]
- Selvsti pihtynyt [Jenni Vartiainen]
- Mary Hamilton [Joan Baez]
- Raven’s Child [John Denver]
- Pineapple Princess [Annette Funicello]
- The Murda Show(Explicit) [MC Eiht&Spice 1]
- Confused and Alone [Dexter Britain]
- Verdi: Aida / Act 1 - Se quel guerrier io fossi!..Celeste Aida [Plácido Domingo&Orchestra]
- If I Can’t Love You(LP版) [Dakota Moon]
- Trem de Ferro [Joao Gilberto]
- 落日余歌-启程之诗 [泠鸢yousa]
- 会いたい [EvaLia]
- i used to [LCD Soundsystem]
- 青春记忆 [李俊杰&黎若秋]
- 白眉大侠0155 [单田芳]
- Beyond The Veil(Live) [Daryl Coley]
- 等风来 [MC慕寒]
- Blood From A Stone [Ricky Nelson]
- Sacame [Grupo Extra]
- 蝶儿总在空中飞 [MC炫迈超]
- Old Shep [Elvis Presley]
- Cano de Bressol [Joan Manuel Serrat]
- Let It Out [InstaHit Crew]
- Stupid Love [Hottest Hit Heroes]
- Love Me Tender [Nana Mouskouri]
- Change Partners [Hildegard Knef]
- Armonía de Amor [Gondwana]
- 《我以为》-天总会晴的,你还会爱的 [简弘亦]
- Reach Out [Gloria Gaynor]
- Se Acabo Lo Bonito [Alegrìa Amaya]
- 你是我生命的糖 [平安]
- Shine Like the Morning [Lights of Day]
- dj(拉丁舞曲迪吧 经典恰恰) [恰恰舞]
- Deus Está Me Ensinando [Planta E Raiz]
- 摇滚苹果 [付笛声&任静]