《Korreltjie Sand》歌词

[00:00:00] Korreltjie Sand - Charlotte Margiono/Frans Ehlhart
[00:00:12] Korreltjie korreltjie sand
[00:00:16] Klippie gerol in my hand
[00:00:20] Klippie gesteek in my sak
[00:00:25] Word korreltjie klein en plat
[00:00:31] Sonnetjie groot in die blou
[00:00:35] Ek maak me 'n ogie van jou
[00:00:40] Blink in my korreltjie klippie
[00:00:44] Dit is genoeg vir die rukkie
[00:00:54] Kindjie wat skreeu uit die skoot
[00:00:58] Niks in die wêreld is groot
[00:01:03] Stilletjies lag nou en praat
[00:01:09] Stilte in doodloopstraat
[00:01:17] Wêreldjie ron en aardblau
[00:01:22] Korrletjie maak ek van jou
[00:01:27] Huidie met deur en twee skrefies
[00:01:32] Tuintjiemet blou madeliefies
[00:01:40] Pyltjie geveer en verskiet
[00:01:45] Liefde verklein in die niet
[00:01:51] Timmerman bou aan 'n kis
[00:01:58] Ek maak my gereed vir die niks
[00:02:08] Korreltjie klein is my woord
[00:02:17] Korreltjie niks is my dood
您可能还喜欢歌手Charlotte Margiono&Frans 的歌曲:
随机推荐歌词:
- 转变 [格杨]
- In Spite Of The World [THE ATARIS]
- THE GYPSY [Sam Cooke]
- 168流氓艳遇记 [万川秋池]
- 他说的这个小伙就是我 (Dj) [金总]
- 因为是我的女人 [李升基]
- I Was Me [Imagine Dragons]
- Stuck On Replay [Scooter]
- Voce Quer Mais ? [Razao Brasileira]
- I’m Ready, If You’re Willing [Johnny Horton]
- Voodoo [Gare du Nord]
- 偿还 [群星]
- That Where I Am, There You ... [Various Artists]
- Preciosa [Los Dandys]
- 一个为你甘去蹈火海的人(Live) [郑伊健]
- Make Me a Present of You [Kenny Dorham]
- Midnight [The Shadows]
- What’d I Say [Ray Charles]
- Cuba / Que Sera Mi Vida / Come to America [Gibson Brothers]
- Sometimes I Feel Like a Motherless Child [Harry Belafonte]
- The Feeling [Island Dance Mixers]
- Mythical Beast(Album Version) [The Wild Swans]
- Sweet Glow Of Mercy [Gary Chapman]
- Meilenweit [vanessa mai]
- I JUST WANNA BE HAPPY [Gloriana]
- 人在江湖漂 [于谦&郭德纲]
- I Feel So Good [梅占峰]
- 26 de Mayo [Diomedes Diaz&Juancho Roi]
- You’re Free To Go [Jim Reeves]
- 我们这一家+爱心一百次+蓝精灵(Live) [糖兄妹]
- I Still Haven’t Found What I’m Looking for [The Studio Sound Ensemble]
- I Want It All [Arctic Monkeys]
- 别的小朋友都回家了 [MC易梦]
- Lana [Roy Orbison]
- Rue Saint-Vincent [Cora Vaucaire]
- The Party (This Is How We Do It) [Kids Party Music Players]
- Caballito Lucero [Joselito]
- Luther Played the Boogie [Johnny Cash]
- bad_news [Bastille]
- Tell Me How You Feel(Radio Mix) [Joy Enriquez]
- Christmastime is Here [Lexi Walker]