《Kabouterliefde》歌词
![Kabouterliefde](http://lrc-img.zuifuyun.com/star/albumcover/240/40/55/2479540296.jpg)
[00:00:00] Kabouterliefde - Charlotte Margiono/Frans Ehlhart
[00:00:06] Die kabouter met die rooi-rooi pet
[00:00:09] Die kabouter met die geel h**p aan
[00:00:11] Het sy hart gistraand vir my gegee
[00:00:14] En sy h**p is vir die maan
[00:00:23] Die hoepelronde blou-blou lug
[00:00:26] Het kadoemps op die grond geval
[00:00:29] Hy't dit blink-blou in sy hand gerol
[00:00:32] Toe speel ons daarmee bal
[00:00:35] Die sterre met hul wit ligte
[00:00:39] Het geknipoog toe ons lag
[00:00:42] Hul't rondom ons in 'n kring getrek
[00:00:45] Soos 'n laer in die nag
[00:00:49] Die aandblom het sy trom-trompet
[00:00:52] Geblaas in die warrelwindkring
[00:00:56] Die kalkoentjies met hul rooi mondjies
[00:01:01] Het die sprinkaan-wals gesing
[00:01:06] Die maan met sy geel lyfie
[00:01:10] Het gaan plat lê op sy rug
[00:01:13] Hy't gaan slaap by die gousblomme
[00:01:18] Met sy boepens in die lug
[00:01:28] Die kabouter met die rooi-rooi hart
[00:01:32] Het dit self vir my gesê
[00:01:39] Hy't die aardbol oor sy kop gegooi
[00:01:50] O dis hier waar die liefde lê
您可能还喜欢歌手Charlotte Margiono&Frans 的歌曲:
随机推荐歌词:
- 我们俩 [王菲]
- 25个想 [孙嘉敏]
- 赤地之恋(Live) [容祖儿]
- 番薯 [星弟]
- 尼可拉斯(Live) [田馥甄]
- October Nights [Rebekka Bakken]
- 風になりたい夜 [稲垣潤一]
- Les prochains jours de Pearl Harbor [Michel Sardou]
- 你最珍贵 [杨丞琳&罗志祥]
- Mr. Dove [许哲珮]
- 一点温柔 [蔡琴]
- God Of Wonders [Mac Powell&Cliff Young&Da]
- Otherwise [Morcheeba]
- Hundertmal [Nik P.]
- Witch Queen Of New Orleans [Jennifer Rush]
- 刘三姐 [KingStar]
- 回忆到永远 [赵菲]
- No Letter Today [Bill Haley]
- So Lonely [benjy myaz]
- Get Back [One Nation]
- 友谊之光 [粤语]
- Rencor [Carlos Gardel]
- A Bitter Song [Butterfly Boucher]
- Euphoria(Carli Remix Radio Edit) [Loreen]
- Vitamina de Brasil (Ao Vivo) [Harmonia Do Samba]
- Santa Claus Is Coming to Town [The Supremes]
- 别话 [张国荣]
- For The World To Sing [Farmer Boys]
- 郑伊健 - 虫儿飞 [小鸥吉他]
- Screensaver(Main Version) [Jane 3]
- Les croix [Edith Piaf]
- UTI(Alguém Fala Pra Ela)((Ao Vivo)) [Bruno & Marrone]
- Going Down For The Third Time(Stereo Version) [The Supremes]
- Kenny Chesney-Living In Fast Forward [Kenny Chesney]
- Trying to Get You [Roy Orbison]
- 运气 [汪家羽]
- Yes, I Understand [PATSY CLINE]
- Send Me Some Lovin’(Album Version) [Little Richard]
- 夜来香,你为什么夜里开放 [于淑珍]
- 一瞬间时刻 [刘新宇]
- 夜上海 [姚苏蓉]
- 爱恨随风 [Mc孤王阿罪]