找歌词就来最浮云

《Lied Van Die Lappop》歌词

所属专辑: Hierdie Reis 歌手: Charlotte Margiono&Frans 时长: 02:47
Lied Van Die Lappop

[00:00:00] Lied Van Die Lappop - Charlotte Margiono/Frans Ehlhart

[00:00:15] Ek is die lappop wat nie praat

[00:00:21] En maak net op jou liefde staat

[00:00:28] Saans lê ek blind en stil en doof

[00:00:35] En lig nie meer my semel-hoof

[00:00:42] My hande roer nier en my lyf

[00:00:45] Word met jou weggaan koud en styf

[00:01:03] Sonder jou hulp kan ek nie loop

[00:01:09] Jy het me sommerso gekoop

[00:01:30] En sal my nog een guy fawkes-nag

[00:01:37] Goedsmoeds verbrand en daaroor lag

[00:01:44] Ek es die lappop sonder gees

[00:01:51] My pyn jou luid gevierde fees

[00:01:57] My pyn jou luid gevierde fees