找歌词就来最浮云

《Nalekokers》歌词

所属专辑: Die Nuwe Treffer Album 歌手: Laurika Rauch 时长: 02:04
Nalekokers

[00:00:00] Nalekokers - Laurika Rauch

[00:00:00] Written by:Boerneef/Laurika Rauch

[00:00:16] Die kind was lief vir nalekokers vang

[00:00:19] Bloues en rooies en miskien ook geles

[00:00:22] Groot aardigheid ril deur sy lyf

[00:00:26] Vannie bewe vannie nalekokerlyf

[00:00:30] Ou man staan by donkerrooi blom

[00:00:32] Ligrooi nalekoker op donkerroooi blom

[00:00:36] Ou man steek hand uit

[00:00:39] Bewe tas mis

[00:00:42] Hy lag verleë vryf sy nek

[00:00:45] Die mense sal mos dink hy's gek

[00:00:48] Nalekoker daggaroker moerskwaai moker

[00:00:53] Dissie wind dissie wind geswind

[00:00:56] Hiert jou nalekoker

[00:00:59] Hiert hiert

[00:01:01] Jou nalekoker

[00:01:12] Die kind was lief vir nalekokers vang

[00:01:15] Bloues en rooies en miskien ook geles

[00:01:18] Groot aardigheid ril deur sy lyf

[00:01:22] Vannie bewe vannie nalekokerlyf

[00:01:26] Ou man staan by donkerrooi blom

[00:01:29] Ligrooi nalekoker op donkerroooi blom

[00:01:33] Ou man steek hand uit

[00:01:36] Bewe tas mis

[00:01:38] Hy lag verleë vryf sy nek

[00:01:41] Die mense sal mos dink hy's gek

[00:01:44] Nalekoker daggaroker moerskwaai moker

[00:01:49] Dissie wind dissie wind geswind

[00:01:53] Hiert jou nalekoker

[00:01:55] Hiert hiert

[00:01:57] Jou nalekoker