找歌词就来最浮云

《Hakieshart》歌词

所属专辑: Vreemde Stad 歌手: Theuns Jordaan 时长: 03:34
Hakieshart

[00:00:00] Hakieshart - Theuns Jordaan

[00:00:12] Ek sien dit lankal aankom

[00:00:15] Maar my hart verklaar my stom

[00:00:18] Sy snare in die reën trek krom

[00:00:22] Want krakies kraak

[00:00:24] Al is hulle goed vermom

[00:00:30] Want 'n gaatjie wat lek word 'n gat

[00:00:34] 'N storm in 'n wynglas sal spat

[00:00:37] Nou's my spore net stof langs die pad

[00:00:41] Want die hakies aan my hart is te swak

[00:00:45] Ja die hakie aan my hart is te swak

[00:00:49] Elke keer het ek gedink dit sal kwyn

[00:00:53] Maar die ligte het net rooier geskyn

[00:00:57] En die hoop het met die kere verdwyn

[00:01:00] Want my hart het ook maar 'n buitelyn

[00:01:08] Want 'n gaatjie wat lek word 'n gat

[00:01:12] 'N storm in 'n wynglas sal spat

[00:01:15] Nou's my spore net stof langs die pad

[00:01:19] Want die hakies aan my hart is te swak

[00:01:23] Ja die hakie aan my hart is te swak

[00:01:38] Nagte dwaal ek in die strate rond

[00:01:42] Wat het dan van ons geword

[00:01:46] Ek wil luister met 'n leë mond

[00:01:50] Soekend na met 'n plekkie vir my woorde stom

[00:01:57] Want 'n gaatjie wat lek word 'n gat

[00:02:01] 'N storm in 'n wynglas sal spat

[00:02:05] Nou's my spore net stof langs die pad

[00:02:08] Want die hakies aan my hart is te swak

[00:02:12] Ja'n gaatjie wat lek word 'n gat

[00:02:16] En oorvol wyn water spat

[00:02:20] Nou's my spore net stof langs die pad

[00:02:24] Jy't die hakies aan my hart losgehaak

[00:02:27] Jy't die hakies aan my hart saamgevat

随机推荐歌词: