找歌词就来最浮云

《Makiesakie》歌词

所属专辑: Vreemde Stad 歌手: Theuns Jordaan 时长: 02:36
Makiesakie

[00:00:00] Makiesakie - Theuns Jordaan

[00:00:11] Is jy oud of is jy jonk nugter of dronk

[00:00:14] Van kleins af al geleer om op 'n stage te

[00:00:16] Is jy wit of is jy swart bruin of rooi

[00:00:19] In 'n hoed of in 'n jas jou beste baadjie getooi

[00:00:24] Makie sakie buite makie sakie my mens

[00:00:29] Buite makie sakie

[00:00:43] Het ek jou al gesê dat ek vir jou wil hê

[00:00:46] Het ek jou al vertel ek's meer as net jou pel

[00:00:49] Hoekom het jy gesê die rook het al gaan lê

[00:00:51] Hoekom het jy vertel dit is die hemel toe's dit al die tyd die hel

[00:00:57] Makie sakie gister makie sakie my mens

[00:01:02] Gister makie sakie

[00:01:16] Die wêreld se dinge en die rook se ringe

[00:01:19] Jy soek na lewensbrood want binne voel jy dood

[00:01:21] Maar gister tot vandag het jy lekker gelag

[00:01:24] Maar jou oë voel vuil en jy begin te huil

[00:01:29] Makie sakie trane makie sakie my mens

[00:01:34] Trane makie sakie

[00:01:57] Het ek jou al gesê dat ek vir jou wil hê

[00:01:59] Het ek jou al vertel ek's meer as net jou pel

[00:02:02] Hoekom het jy gesê die rook het al gaan lê

[00:02:06] En hoekom het jy vertel dis die hemel toe's dit al die tyd die hel

[00:02:11] En hoekom het jy vertel dis die hemel toe's dit al die tyd die hel

随机推荐歌词: