《Namibsroos》歌词

[00:00:00] Namibsroos - Theuns Jordaan
[00:00:18] Jy was ysig in die koue
[00:00:21] Jou hande in jou hoed
[00:00:23] Jou jas tot bo geknoop
[00:00:26] Jou glimlag soet
[00:00:28] In die ego van jou wegstap
[00:00:30] In die woorde van jou groet
[00:00:32] Lê beloftes van jou omdraai en na my soek
[00:00:40] Bring vir my 'n namibsroos
[00:00:42] Bring haar na my toe
[00:00:49] Tafelberg die roep my
[00:00:52] Oral waar ek gaan
[00:00:56] As jy eendag op 'n reëndag
[00:00:58] Op 'n grou en eensaam sondag
[00:01:01] Voor my deur kom wag
[00:01:05] Sou ek jou eensklap wegvat deur die lug of met die langpad
[00:01:10] Na 'n somer visioen
[00:01:13] Waar ek jou sal soen
[00:01:18] Bring vir my 'n namibsroos
[00:01:20] Bring haar na my toe
[00:01:27] Tafelberg die roep my
[00:01:29] Reguit na jou toe
[00:01:53] As jy eendag weer wil praat
[00:01:55] Die geheime in jou loslaat
[00:01:57] Vir my 'n boodskap bring
[00:02:00] Sou ek dit sing
[00:02:02] En jy vra my oor ons môre
[00:02:04] Sal ons gister weer kan terug kry
[00:02:07] Soos misreën in die oggend kleef jy aan my
[00:02:14] Bring vir my 'n namibsroos
[00:02:16] Bring haar na my toe
[00:02:23] Tafelberg die roep my
[00:02:26] Oral waar ek gaan
[00:02:30] In die weelde wat my bybly
[00:02:33] In drome staan jy voor my
[00:02:35] In die oestyd van die liefde
[00:02:38] Waar ek jou kry
[00:02:40] In die myle wat verby gaan deur die ure wat ons saam kry
[00:02:44] In 'n sonneblom seisoen is ons versoen
[00:02:52] Bring vir my 'n namibsroos
[00:02:54] Bring haar na my toe
[00:03:01] Tafelberg die roep my
[00:03:03] Reguit na jou toe
[00:03:15] Stuur vir my 'n bottelbrief jou hart se serenade
[00:03:20] Die branders sal dit bring
[00:03:24] In die warm van jou woorde
[00:03:27] Voltyd van my gemoed
[00:03:31] Sou jy dit als verstaan as ek nader gaan
[00:03:41] En sou jy by my staan in glimlag en in trane
[00:03:45] Sou jy by my staan
[00:03:53] Bring vir my 'n namibsroos
[00:03:55] Bring haar na my toe
[00:03:59] Sonneblom seisoen
[00:04:02] Tafelberg die roep my
[00:04:05] Reguit na jou toe
[00:04:08] Sonneblom seisoen
[00:04:12] Bring vir my 'n namibsroos
[00:04:14] Bring haar na my toe
[00:04:18] Sonneblom seisoen
[00:04:21] Tafelberg die roep my
[00:04:23] Na sonneblom seisoen
您可能还喜欢歌手Theuns Jordaan的歌曲:
随机推荐歌词:
- I Only Wanna Be With You - (Tribute to Dusty Springfield) [Various Artists]
- 1972 [Josh Rouse]
- El Duende [Kiko Veneno]
- 沪剧魂断蓝桥 诀别 (沪剧) [茅善玉]
- 海原の月 [安藤裕子]
- My Girl(2003 Stereo Mix) [The Temptations]
- 《心经》读诵女声-邝美云版 [长朝]
- 不懂你 [明岳]
- 要成功就行动 [闫鹏]
- Le mie Poesie Per Te [Stadio]
- Yesterday [KDrew]
- Graffitti [Leonardo Favio]
- On attendra l’hiver [Julien Dore]
- Rescue Me(Radio Edit) [Bell Book & Candle]
- Take Me Out To The Ball Game [The Hit Crew Kids]
- 雨过会有大晴天 [彤童]
- Kickstarts (126 BPM) [Intense Workout Music Ser]
- Forever Young [DJ Space’C]
- This Is How We Do - PRISM (Deluxe Version) [Katy Perry]
- Sideshow(Single) [Blue Magic]
- When Will I See You Again(Single Version) [The three degrees]
- 爱上疯狂节奏 [张岭]
- Open the Tasmac(From ”Maan Karate”) [Anirudh Ravichander&Deva]
- Du fangst den Wind niemals ein (Fox Version) [MICHAEL]
- Soria Moria [Sissel]
- 没说出口的何止是心酸(电台版) [MC李党党]
- 我还是不懂 [阿智]
- Rum Aria [Hobo Blues Band]
- Judy Drownded [Harry Belafonte]
- 我想问问你 [王祥龄]
- 情牵天堂寨 [石继群]
- Sant Joan [XOT]
- Mad Chick [Nic Billington]
- Winter Wonderland [The Joyous Voices]
- If I Can Dream(Karaoke Version) [Hit Co. Masters]
- Blue Train [John Coltrane]
- 为爱往前飞 [流行4度c]
- Some Nights(Instrumental Version) [Dance Party Singalong All]
- Tell Me Baby [The Rock Crew]
- Soul Provider(Single Version) [Michael Bolton]
- 我的小妹 [余小红]
- Anywhere’s Better Than Here [the replacements]