找歌词就来最浮云

《Waar Was Jy?》歌词

所属专辑: 歌手: Theuns Jordaan 时长: 04:08
Waar Was Jy?

[00:00:00] Waar Was Jy? - Theuns Jordaan

[00:00:01] Written by:T. Jordaan

[00:00:19] Al die draaie op my pad

[00:00:21] Het nog altyd baie lank gevat

[00:00:23] En die vlaktes van die vrystaat

[00:00:25] Het die wê reld weggevat

[00:00:27] Toe die horison sy strepe

[00:00:30] Met 'n kwas om my kom spat

[00:00:32] Sou dali als kon teken

[00:00:34] Met die kleure al die kleure van my hart

[00:00:45] Waar was jy

[00:00:48] Toe die winde my wou stilmaak

[00:00:53] Waar was jy

[00:00:56] Toe die donderweer my sterk maak

[00:00:58] Toe die mure voor my wegraak

[00:01:00] En die ure vir my kort raak

[00:01:03] Sê my waar was jy

[00:01:05] Sê my bietjie waar was jy

[00:01:14] By bloemfontein verby

[00:01:16] Om my hart in die karoo te kry

[00:01:18] Beaufort wes wys suid

[00:01:20] Du toitskloof tonnel anderkant uit

[00:01:22] Toe die berge in die boland

[00:01:24] Hulle voete om my lê

[00:01:26] Was stiltes in my hartland

[00:01:29] Genadebrood toe ek vir jou wou sê

[00:01:39] Waar was jy

[00:01:42] Toe die winde my wou stilmaak

[00:01:48] Waar was jy

[00:01:51] Toe die donderweer my sterk maak

[00:01:53] Toe die mure voor my wegraak

[00:01:55] En die ure vir my kort raak

[00:01:57] Sê my waar was jy

[00:01:59] Sê my bietjie waar was jy

[00:02:45] Waar was jy

[00:02:48] Toe die winde my wou stilmaak

[00:02:53] Waar was jy

[00:02:56] Toe die donderweer my sterk maak

[00:02:58] Toe die mure voor my wegraak

[00:03:00] En die ure vir my kort raak

[00:03:02] Sê my waar was jy

[00:03:04] Sê my bietjie waar was jy

[00:03:14] Waar was jy

[00:03:17] Toe die winde my wou stilmaak

[00:03:23] Waar was jy

[00:03:25] Toe die donderweer my sterk maak

[00:03:27] Toe die mure voor my wegraak

[00:03:30] En die ure vir my kort raak

[00:03:32] Sê my waar was jy

[00:03:34] Sê my bietjie waar was jy

[00:03:36] Sê my waar was jy

[00:03:38] Sê my bietjie waar was jy

[00:03:46] Waar was jy waar was jy

[00:03:50] Waar was jy waar was jy

[00:03:54] Waar was jy waar was jy

随机推荐歌词: