找歌词就来最浮云

《Moenie》歌词

所属专辑: 歌手: Theuns Jordaan 时长: 02:12
Moenie

[00:00:00] Moenie - Theuns Jordaan

[00:00:01] Written by:T. Jordaan

[00:00:25] As my o hul asem terug kry

[00:00:29] En my wonder oor jou stilbly

[00:00:33] As my voete weer hul plek kry

[00:00:37] Sal my hart van voor af rus kry

[00:00:42] Waar ek ookal afdraai

[00:00:46] Moenie my laat verkoop nie

[00:00:50] Waar ek ookal wegdraai

[00:00:54] Moenie my alleen laat loop nie

[00:01:14] Mag jou seile sagte wind kry

[00:01:18] En jou son se strale vol bly

[00:01:23] Mag jou arms weer hul sin kry

[00:01:27] En jou o se vensters heel bly

[00:01:31] Waar jy ookal afdraai

[00:01:35] Moenie trane oor my stort nie

[00:01:40] Waar jy ookal wegdraai

[00:01:43] Moenie liefde dors laat word nie