《Daantjie》歌词

[00:00:00] Daantjie - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Christopher Torr
[00:00:03] Ek sing vanaand van daantjie daantjie daantjie louw
[00:00:07] Met sy kinderoë donker donker blou
[00:00:11] Ek sing vanaand van daantjie sagter as n duif
[00:00:14] Maar wat doen jou kinderoë in n ouer man se lyf
[00:00:22] Daantjie sing n deuntjie daantjie groet die haan
[00:00:26] Die hoenders kry hul mielies die varke kry hul graan
[00:00:30] Drie en dertig somers kom en gaan
[00:00:33] En die silwer emmers swaai al baie jare in die laan
[00:00:40] En ek kan daantjie nog hoor lag
[00:00:48] Daantjie trippel daantjie dou voor dag
[00:00:55] En ek hoor jou vriende
[00:00:59] Almal roep vir jou
[00:01:02] Daantjie daantjie daantjie
[00:01:07] Daantjie louw
[00:01:15] Winde wolke weerlig wilde storms woed
[00:01:19] Oranje is die waters die oranje is in vloed
[00:01:23] Daantjie trippel daantjie het koffers graan gepak
[00:01:26] En daantjie en die graan en die hoenders
[00:01:28] En die haan sit nou op die dak
[00:01:34] Daantjie sing n deuntjie daantjie groet die haan
[00:01:38] Die hoenders kry hul mielies nou meet hy die graan
[00:01:42] Maar waar is al sy varkies die haan het mos gekraai
[00:01:45] En hy spring toe in die waters diep
[00:01:47] Hy spring in die waters kwaai
[00:01:52] En ek kan daantjie nog hoor lag
[00:02:00] Daantjie trippel daantjie dou voor dag
[00:02:07] En ek hoor jou vriende
[00:02:11] Almal roep vir jou
[00:02:15] Daantjie daantjie daantjie
[00:02:19] Daantjie louw
[00:02:24] En ek kan daantjie nog hoor lag
[00:02:32] Daantjie trippel daantjie dou voor dag
[00:02:39] En ek hoor jou vriende
[00:02:43] Almal roep vir jou
[00:02:47] Daantjie daantjie daantjie louw
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- ライオン(LIVE!) [ポルノグラフィティ]
- Let The Bells Ring [Anna Ternheim]
- Turn Me Loose [Vince Gill]
- 满山花开放 [费玉清]
- 一粒沙 2010昆明好人主题曲 [网络歌手]
- 你说的爱我呢 [曹文彬]
- Painkiller [Rozzi Crane&Adam Levine]
- Phantomu Shadow ~絶望という名のもとに~ [野島裕史]
- Black Cars [Gino Vannelli]
- LA City(Sex Ray Vision Radio Edit) [Connie Lim]
- More Than You Know [Ella Fitzgerald]
- Don’t Let The Fire Die (The Great Adventure Album Version) [Steven Curtis Chapman]
- (One More Time) [Y.G Family]
- Mala Mujer [Acapulco Tropical]
- Kota Kemusnahan [Wings]
- Want You Gone [Aperture Science Psychoac]
- Tutti Frutti [Various Artists]
- Happy Birthday [Carmen y los Peques]
- L’ange [Boby Lapointe]
- Work The Angles [Dilated Peoples]
- Whatever Will Be, Will Be (Que Sera, Sera) [In the Style of Doris Day] [Done Again]
- Rolling [Seal]
- Apollo(Original Mix) [Hardwell&Amba Shepherd]
- 择天记(伴奏) [MC梦岩]
- Piazza Grande [Paul Meny]
- Ficadinha(Ao Vivo) [Henrique & Diego]
- Practice What You Preach(LP版) [Testament]
- 永远的我们(伴奏) [1022女声]
- 嗯 [六月]
- So a schner Tag - Fliegerlied(Party-Version) [Die jungen Zillertaler]
- 王迪 [MC杨小浪]
- Tipitipitipso [Caterina Valente]
- 勇敢爱 [鲁珺琦]
- Black Coffee [Julie London]
- 爱情来过 [MC小邵]
- Nah Climb(feat. Ward 21) [Vybz Kartel&Ward 21]
- We Can’t Stop(Humanjive Remix Radio Edit) [Power Music Workout]
- Puff The Magic Dragon [Sing-along Bob]
- Relax (Take It Easy) [Best Of Hits]
- All Along the Watchtower [Tom McNally]
- Get You Back [Meaghan Smith]
- 江湖七怪 [王祖蓝]