《Vanaand Se Maan》歌词

[00:00:00] Vanaand Se Maan - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Jeanette Cilliers
[00:00:15] Nag loop sy paaie
[00:00:19] Duisternis kry sy sin
[00:00:23] Geluide word lawaaie
[00:00:26] Want die nagstilte het begin
[00:00:30] Ver-af skreeu 'n kiewiet rou
[00:00:34] 'N jakkals kreun sy klag
[00:00:38] En vanaand se maan
[00:00:42] Is 'n hartseer maan
[00:00:44] Is 'n spierwit maan
[00:00:48] Vanaand se maan is mooi
[00:01:06] Nag loop sy paaie
[00:01:09] Duisternis gaan sy gang
[00:01:13] Die donker word nou baie
[00:01:16] En die baie maak bang
[00:01:20] Nag se swart maak dood die nag
[00:01:24] Die dag sterf in 'n ster
[00:01:28] En vanaand se maan
[00:01:32] Is 'n hartseer maan
[00:01:34] Is 'n spierwit maan
[00:01:38] Vanaand se maan is mooi
[00:01:54] Want vra maar die maan as hy so lyk
[00:01:58] Hoe dink ek nog aan jou
[00:02:02] Vra hom of hy hartseer is
[00:02:05] Want hy kan ook onthou
[00:02:11] Donker word ligter
[00:02:14] Dag se son breek die nag
[00:02:18] Die aarde word stil wakker
[00:02:21] Want die son sê dit is nou dag
[00:02:25] Twaalf ure se fel verlang
[00:02:29] Voor nag jou weer omvou
[00:02:34] En dan's vanaand se maan
[00:02:38] Weer 'n hartseer maan
[00:02:40] En 'n spierwit maan
[00:02:45] Vanaand se maan
[00:02:47] Vanaand se maan is dan weer mooi
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch&Cutt Glas的歌曲:
随机推荐歌词:
- Girls [Eminem]
- Tick Tock [Stevie Ray Vaughan]
- 传灯 [黄安]
- La Soledad [Obie Bermudez]
- 寒夜冬衣 [甄妮]
- Leave This [I Hate This Place]
- Get Yourself Together(Remixed Demo Version) [The Jam]
- Brother Moon(Live) [Gungor]
- La mémoire et la mer [Marc Robine]
- By the Time I Get to Phoenix [Marty Wilde]
- If [Dean Martin]
- Time Is Now [Abhishek Ray&Pop Shalini]
- Here’s That Rainy Day [Players Since Creation]
- Sealed with a kiss - Bachata [Bachata Hits 2009]
- Incey Wincey Spider [Songs for Kids]
- Weirdo [Miles Davis]
- Break My Heart [Jewel Kid&CC]
- La Cama de Piedra [Miguel Aceves Mejía]
- 不能忘记你 (日本) [黄晓君]
- 故事 [Shayne]
- Beautiful Delilah [The Moriartees]
- Samba de Uma Nota So [Laura Villa]
- BF(Explicit) [Ronnie Flex&KM&Abira]
- O What A Beautiful City [Joan Baez]
- LOVUMBA [Danny Ray]
- Would I Love You [Doris Day&Harry James]
- Chiove [Gabriele Vanorio]
- Soul Makossa (Money) (Club Mix) [Yolanda Be Cool&DCup]
- No Good [Erick Right]
- Afraid [Yellowcard]
- 月下寄情(修复版) [黄晓君]
- Yemma(Album Version) [Souad Massi]
- Siempre estoy soando (Directo 2004) [Fito Y Los Fitipaldis]
- Running [KDrew]
- 大花轿 [火风]
- 从前有座山 [郑耀华]
- 陪着你走 [卢冠廷]
- I Believe I’ll Dust My Broom [Robert Johnson]
- 需要 [厨房仔&陈冠希]
- 林檎売りの泡沫少女 [KK[日本]]
- 中华人民共和国国歌 [儿童歌曲]
- …やっぱり…もうダメなのか… [宮野真守]